Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bundu

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Appelblaarstraat 922, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bundu bied verblyf in 'n selfsorgvakansiehuis in Marlothpark op die oewer van die Krokodilrivier en het slaapplek vir 4 gaste.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n buitestort. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, 'n lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Langs die leefarea is daar 'n onderdakstoep met meubels en 'n Jacuzzi. Die Jacuzzi maak van koopkrag gebruik en gaste is vir die elektrisiteitsverbruik verantwoordelik. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die privaat plonspoel geniet, by die ingeboude braai en vuurput in die boma kuier, en na die wildgeluide in die nag luister.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Anton L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was great. Will go again ASAP. Eienaar was baie vriendelik, akkommoderend en behulpsaam. Absoluut geen probleme. (Bure het net so bietjie hard ger...
Sien meer
Jun 2024
Thersius V
Besigheidsreis
5.0
Calm and relaxing. Always such a pleasure to be amongst the animals!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Cedric D
Saam met lewensmaat
5.0
Superb accommodation. Superb value for money. Accommodation is clean and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Louis A
Saam met vriende
5.0
Netjies, privaat en goed toegerus. Ons het 'n fantastiese paar aande gehad. Bundu is teen die bos geleë en dit is wonderlik om die wildlewe te ervaar ...
Sien meer
Aug 2023
Anel A
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Ons het baie lekker gekuier by Bundu, ons het ons klomp verskillende diere baie geniet. Die huis was baie skoon en netjies, het alles in ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Appelblaarstraat 922, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Bundu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Appelblaarstraat 922, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8bf640058f454db5e5ade2028df5a268093172b60ee597dcd38b8309f6e36f6198c04edc0fe9295d8cbebda4cc6d2824978?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 922 Appelblaar Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -25.376627701551 31.764545693232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang