Burmeister on Park 508
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burmeister-sirkel 9, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Burmeister on Park 508 is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Milnerton, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek óf toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Die woonstel het asemrowende uitsigte oor die see en op Leeukop. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 736
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Burmeister-sirkel 9, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Burmeister on Park 508 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burmeister-sirkel 9, Milnerton, 7441, Wes-Kaap