Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Burmeister on Park 508

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burmeister-sirkel 9, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 288 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Burmeister on Park 508 is 'n knus selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Milnerton, Kaapstad. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n romantiese wegbreek óf toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet.

Hierdie woonstel bied asemrowende uitsigte oor die see en Lions Head. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Burmeister on Park 508
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Burmeister-sirkel 9, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Burmeister on Park 508 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 288
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 288
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burmeister-sirkel 9, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f3fe2d4f06d239c24c39ee1d77e3c236c88eb3e24b713a9bc1fcb1d173e6fc1773273766ef64e1664905f1abdcfc931c1a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 288 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Burmeister Circle Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.889982 18.48734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang