Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Busa House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Melani S
1 nag
5.0
Nov 2024

Gerieflik, alles wat jy nodig sou hê. Skoon en netjies. Diens uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Plek mooi skoon en netjies. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anele M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker en gemaklik. Baie dankie aan Pinky vir die lekker tyd by Busa House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Well looked after. Great place. Thanks for the short notice and help to book us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pinky
Busa House
Thank you for your great review, it was really lovely having you stay with us. Thank you for leaving the place neat. Hope to see you again in the future.

Nina H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie dankie vir die vriendelike diens. Ons sal julle enige tyd aanbeveel! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rabson Y
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Nice launch pad for visits to the Kruger Park. More facilities than you can get from normal camping. I didn't need to bring a mobile fridge, for example.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eckhardt V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Uitstekende waarde vir geld. Dit was great gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies met vriendelike diens. Het heerlik daar gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pinky Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 82 B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08c6e12aa148a99b8f5be25dfffd447e48afd90ed6cf97cae62290953d1c72c13014343301fe1772fd6fcfb4afca16de5296?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 82 B Burger Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346729675584 30.99422279169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang