Bush and Gables House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koperkapelstraat 1836, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Bush and Gables House is in Marloth Park geleë en bied gerieflike verblyf in 'n rustige, goed ingerigte bosveldhuis waar gaste lieflike uitsigte vanaf die grasdakdek kan geniet. Dit is in 'n natuurlike bosveld-omgewing geleë waar diere vry rondloop, gaste kan 'n ware bosveld-ervaring met 'n tikkie luuksheid geniet.
Verblyf bestaan uit 4 eenhede en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke eenheid beskik oor lugversorging en en suite-badkamers. Daar is ook 'n slaapbank op die solderarea met slaapplek vir 'n ekstra 2 gaste. Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n gerieflike sitkamer en biblioteek op die boonste vloer bied ontspanning, terwyl die klein swembad 'n verversing op daardie warm somersdae bied.
Gaste kan die atmosfeer van die bosveld ervaar en die geluide van seekoei, hiënas, leeu en ander bosveldwesens geniet. Die dek kyk ook uit oor die bome, sowel as sy eie watergat, wat gereeld deur 'n verskeidenheid wild besoek word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Koperkapelstraat 1836, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Bush and Gables House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koperkapelstraat 1836, Marlothpark, 1321, Mpumalanga