Bushbabies Lodge
Beskrywing
Elke skadu-kampeerplek het 'n kragpunt, kraan, privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n boma. Gaste moet hulle eie tent- en kampeertoerusting saambring.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Huisreëls
- Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kampeerplek is 30 m vanaf die watergat en direk langs die heining geleë. Dit het 'n kragpunt, kraan, privaat boma, 'n braai-vuurput en privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n klein onderdakarea met 'n kombuisie.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Huisreëls
- Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kampeerplek het 'n koepeltent met 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed in 'n daktent wat 1 m van die grond af is. Daar is linne, eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, yskassie, elektriese ketel, tweeplaatstofie en privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe Die geriewe sluit 'n tweeplaatstoof, yskassie en 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
- Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tentekamp het 'n koepeltent met 'n dubbelbed en toegang tot privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, yskassie, linne, handdoeke, 'n tweeplaatstofie en 'n privaat boma.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe Die geriewe sluit 'n tweeplaatstoof, yskassie en 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
- Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet Rondo is oopplan en het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Buite is daar 'n piekniekbankie en 'n privaat boma met sitplek en 'n braai-vuurput.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie afgesonderde grasdak-eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Buite is daar 'n piekniekbankie en 'n privaat boma met sitplek, 'n braai-vuurput en 'n uitsig oor die heining. Dié chalet spog met sy eie verhitte plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet Galago beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens, en het 'n stapelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n sitarea met 'n toonbank en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Buite is daar 'n piekniekbankie, en 'n privaat boma met sitplek, 'n braai-vuurput en 'n TV wat op versoek aan DStv gekoppel kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen rakende die toestand van die pad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang