Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbabies Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rory G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Professional and earthy experience. I'm hooked. The grounds are meticulously kept. The lodge I stayed in was delightful and cool. The camp grounds and tented camp options offer so much - and it's only 50 km from Pretoria - with the Big 5. Crazy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moyenene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Asemrowend mooi perseel and baie vriendelike mense. Soos wat jy inry by die lodge, sien jy die mooiste tuin en grasperk. Dit is soos uit 'n sprokiesverhaal. Orals is daar sitbankies (and) areas onder die vele bome. Die naggeluide is verwelkom na die geraas van die stad, met springhase, vlakvarke (and) zebras by die watergat. Die terrein is baie netjies, veilig en baie mooi. Oom Barend het kom inloer so nou en dan om te hoor of ons nog reg is en enige iets nodig het. Enige vrae of benodighede was dadelike aandag gegee. Ons sal definitief weer gaan kuier (hopelik die keer met beter weer . Voorstelle: Daar was nie braaitang in die kombuis nie. Ek sal ook voorstel om plastiek koppies en borde by te sit in die kombuis vir families met baie jong kinders. Die grasdak in die badkamer het bietjie gelek met al die reën wat ons gehad het. Anders as dit 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrique C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig, pragtig in die Bosveld. Ons het baie lekker gebly, alles was mooi in orde en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marianne K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Paradys in die bosveld. Stukkie paradys in die bosveld. Asemrowend mooi en rustig. Kon lekker ontspan. Sal enige tyd aanbeveel. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Gekry wat ons gesoek het. Rus en vrede. Lekker! Great fasiliteite en rustig verby. Die speelplek vir die kinders is fantasties en veilig. Ons sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great break away destination. Definitely another jewel of Dinokeng, great hospitality and a great break away from the busy city life. Wish we could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thies G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Nice hot showers and braai place. Great. Nice braai area! The owner provided plenty of firewood without us asking for it. Nice close encounters with bushbabies. Would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker oorgebly, sal definitief weer gaan. Fantastiese plek, goeie ligging. Alles was perfek, gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soreta S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustigheid, netheid en net! Heerlik, rustig en asemrowend! Bushbabies is gerieflik geleë in Dinokeng Lodge, en dis rustig. The Slide restaurant was loopafstand van ons chalet af en die kos is heerlik. Daar is genoeg speelplek vir die kinders. In die aande kan jy die diere duidelik hoor en dis net rustigheid vir jou siel. Dis vir seker van nou af ons gunsteling blyplek. Ons gaan definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c060c9f93a3af3454ffbdd05b903d174418c39616e4ee1084e775c0459cd3db1d54fa45a87d57591f96e0ebf9c882730ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Hammanskraal 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.385208588141 28.435020446777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang