Bushbliss Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Bushbliss Lodge
- Selfsorg
- Sun & Moon
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Bushbliss Lodge is in 'n stil vallei en dus word geraas nie toegelaat nie.
Alle persone wat die Leeuwkloofvallei binnegaan en die staproetes gebruik, fietsry of die geriewe gebruik, doen dit op eie risiko en vrywaar daardeur al die eienaars, personeel en bestuur van al die plase en lodges waaruit die Leeuwkloofvallei bestaan teen verlies of skade aan eiendom, beserings of dood.
Hierdie eiendom ervaar nie beurtkrag nie en is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk.
Wildritte en 'n masseringdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeukloofplaas 46, Cullinan Distrik, Tswane, 1000, Gauteng