Izintaba Private Game Reserve Bushbuck Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Vanaf R2 336 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Izintaba Private Game Reserve Bushbuck Cottage is 'n privaat, selfsorg, grasdakkothuis wat op 'n privaat wildsplaas 51 km buite Vaalwater, in Limpopo geleë is, en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer is en suite, met 1 met 'n bad en die ander het slegs 'n stort.
Die kothuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, eetgerei en breekware in. Die oopplan-kombuis lei na die sitarea, wat spog met 'n binnenshuise kaggel. Daar is ook 'n buitebraai-area en 'n grasdak-lapa.
Dié kothuis is naby die gemeenskaplike swembad geleë, waar gaste kan ontspan en 'n duik in die somer kan neem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Nikki Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 25
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo