Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbuck Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Theuns C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Gasvrye eienaars en mooi lokaal. Waarde vir geld. Die eienaars is gaaf en verwelkom mens. Southbroom is baie mooi en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thami M
Kort verblyf
3.0
Sep 2021

Good. Nothing much to say it was just a nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gisela G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2020

Bushbuck Lodge fulfilled all our needs for a short visit to Southbroom on the South Coast. The owner of Bushbuck Lodge is a hospitable and informative host. Her self-catering unit is comfortably appointed and conveniently located and we enjoyed our brief stay in Southbroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Is 'n baie mooi plek, bedjie klein, maar alles wat mens nodig het. Die plek is pragtig, het dit regtig geniet, hulle gee ook vir jou al die inligting van die area wat mens nodig het. Was regtig die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

The ultimate breakaway from the hustle and bustle. Tranquil and peaceful surroundings. Friendly owners. The accommodation was perfect for us, clean and tidy on arrival. I'll be back for Easter holidays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janien L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2018

Lieflike omgewing en wonderlike gasheer! Pragtige, rustige omgewing, baie lekker gebly. Alle geriewe is beskikbaar. Eenhede is bietjie knap, maar is heeltemal voldoende met alle benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wessel K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Baie mooi. Plek is baie mooi en mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2017

Baie lekker geriewe en rustig. Baie rustige plek met wonderlike natuurskoon en goeie gasvryhied, baie goeie ligging en naby alles.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan M
Kort verblyf
4.4
Mei 2017

Bekostigbare akkommodasie in 'n mooi omgewing. Die eienaar, Ted, is baie gasvry en vriendelik en verskaf baie inligting oor die geriewe en die omgewing by aankoms wat ek nuttig gevind het. Die akkommodasie is bietjie klein maar bied waarde vir die prys. Dis netjies en doenlik. Daar is lekker braaigeriewe op die perseel en die Bosbok voetpad deur die woud begin net buitekant die lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rita C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2017

We did enjoy the stay. We did enjoy the stay, could have been better. Might go back - undecided. Enjoyed the fishing on Saturday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tadeusz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tavistock-weg 10, Plot: 720 Southbroom North, Hibiskuskus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1OWE2Njc2LWViNDEtNGQ5YS1hNzZmLTA0N2NmMDJiOTE0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 10 Tavistock Road Lot: 720 Southbroom North 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.915061721808 30.311389139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang