Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbuck Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tadeusz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir Bushbuck Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Theuns C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C

Gasvrye eienaars en mooi lokaal. Waarde vir geld.

Die eienaars is gaaf en verwelkom mens. Southbroom is baie mooi en netjies.

Thami M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thami M

Good.

Nothing much to say it was just a nice place.

Gisela G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gisela G

Bushbuck Lodge fulfilled all our needs for a short visit to Southbroom on the South Coast.

The owner of Bushbuck Lodge is a hospitable and informative host. Her self-catering unit is comfortably appointed and conveniently located and we enjoyed our brief stay in Southbroom.

Charlene D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Is 'n baie mooi plek, bedjie klein, maar alles wat mens nodig het.

Die plek is pragtig, het dit regtig geniet, hulle gee ook vir jou al die inligting van die area wat mens nodig het. Was regtig die moeite werd.

Amanda R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

The ultimate breakaway from the hustle and bustle.

Tranquil and peaceful surroundings. Friendly owners. The accommodation was perfect for us, clean and tidy on arrival. I'll be back for Easter holidays.

Janien L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janien L

Lieflike omgewing en wonderlike gasheer!

Pragtige, rustige omgewing, baie lekker gebly. Alle geriewe is beskikbaar. Eenhede is bietjie knap, maar is heeltemal voldoende met alle benodighede.

Wessel K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel K

Baie mooi.

Plek is baie mooi en mense is vriendelik.

Johan L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Baie lekker geriewe en rustig.

Baie rustige plek met wonderlike natuurskoon en goeie gasvryhied, baie goeie ligging en naby alles.

Jan M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M

Bekostigbare akkommodasie in 'n mooi omgewing.

Die eienaar, Ted, is baie gasvry en vriendelik en verskaf baie inligting oor die geriewe en die omgewing by aankoms wat ek nuttig gevind het. Die akkommodasie is bietjie klein maar bied waarde vir die prys. Dis netjies en doenlik. Daar is lekker braaigeriewe op die perseel en die Bosbok voetpad deur die woud begin net buitekant die lodge.

Rita C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita C

We did enjoy the stay.

We did enjoy the stay, could have been better. Might go back - undecided. Enjoyed the fishing on Saturday.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Magna S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magna S

Loved every moment.

The owners are amazing people, loved staying at Bushbuck Lodge, the peace and tranquility is priceless.

Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ronel B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel B

Aangename eienaars en ons het lekker gebly.

Netjies en veilig. Na aan strand en besienswaardighede. Verblyf het voldoen aan vereistes. Gesinne moet in ag neem: Badkamer baie klein en houttrappe steil wat na kamer lei. Een kamer met 5 enkelbedjies. Parkering kan 'n probleem raak as al die wooneenhede vol bespreek is, maar almal kon meet en pas en darem parkeer. Verder was die omgewing pragtig en die gasheer 'n uiters aangename persoon.

Pieter V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Die rus was wonderlik en die plek is rustig en netjies.

Die plek is rustig, veilig en netjies skoon. Ek stel voor dat julle wel stipuleer dat dit slegs EEN slaapkamer is en baie klein. Geen sitkamer of banke. Slegs bed en eet-tafeltjie. Ek sal die eenhede slegs aanbeveel aan persone ouer as 50. Nie regtig geskik vir gesinne met woelige kleintjies nie - dis te klein.

Syabonga N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Syabonga N

The place is beautiful especially for people who love nature.

Everything was provided for us. I would like to recommend that the Bushbuck Lodge upgrade on the bed linen. It's the only thing that was not nice. Thank you.

Charmaine V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine V

Gasvry, nie geskik vir klein kindertjies nie.

Rondawel baie kleiner as wat vertoon op internet. Baie spinnekoppe, miere, ens.

Arno C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno C

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly. Netjies, skoon, pragtige omgewing met mooi strande naby.

Marthinus E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus E

Baie aangename mense; ek het my verblyf geniet.

Goeie waarde vir geld. Perseel is goed versorg an die omgewing is boomryk en baie mooi.

Tessa N - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tessa N

Small but nice

Bushbuck Lodge was very nice. However, thought it was a bit small as was the pool. The beach however is very close and is beautiful and clean.

Sue W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue W

Lekker!

Dis wel nie ideaal vir klein kinders nie, dis 2 km deur die natuurreservaat na die strand en die trappe by die eenheid is steil! Die fasiliteite is alles baie netjies in stand gehou, ons het baie lekker gekuier saam met van die ander gaste.

Amanda W - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda W

Net slaapgeriewe wat negatief is.

Die feit daar daar nie lugversorging en DStv is nie, is 'n negatiewe punt.

Jan D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie lekker!

Baie lekker en skoon. Sal weer gaan!

Maritsa N - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa N

Baie skoon, netjies en veilig.

Ons het baie lekker gerus en het dit baie geniet. Ons het baie van die rustigheid gehou.

Yugen A - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yugen A

It was an enjoyable stay

I would like to thank TravelGround for finding me accommodation on so short notice. The whole family had a great time.

Leslie W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leslie W

Lekker gekuier, maar min pakplek.

Sien die sterre hieronder.

Hannelie C - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hannelie C

Lovely gardens and wonderfully quiet and peaceful.

The gardens and surrounding area are lovely. However, the units are extremely small for the number of people accommodated. There was not adequite cuboards for clothes and NO space for groceries and they have a shower only - difficult if you have small children.n Other than that, we had a fantastic time.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tavistock-weg 10, Plot: 720 Southbroom North, Hibiskuskus, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1OWE2Njc2LWViNDEtNGQ5YS1hNzZmLTA0N2NmMDJiOTE0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 10 Tavistock Road Lot: 720 Southbroom North 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.915061721808 30.311389139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang