@Mabalingwe Bushbuck Rock Lodge - PRM073
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R345 administrasiefooi en R1265 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Sleutel- en breekskadedeposito gelykstaande aan 1 aand se verblyfkoste moet saam met die deposito vir die bespreking betaal word en sal terugbetaal word deur bankoordrag 3 tot 7 werksdae na vertrek nadat die huis nagegaan is vir breekskade.
Opsionele daaglikse skoonmaakfooi beskikbaar teen 'n ekstra R350 per dag.
Opsionele wildkykvoertuig beskikbaar teen R1500 per dag, onderhewig aan bespreking vir die volle duur van die verblyf.
Let asb. op dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en is met alle sedan-voertuie bereikbaar. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte word egter nie aanbeveel nie. Gaste word versoek om vooraf navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsien omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang