Bushmans Kloof Wilderness Reserve
Beskrywing
Elke kamer is ideaal vir 2 gaste, het 'n privaat stoep en is reg oor een van die 4 rotspoele op die perseel. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin en omgewing. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad, japonne en pantoffels. Verder is daar ook lugversorging, 'n plafonwaaier, ondervloerverhitting, 'n kluis vir waardevolle items, WiFi, 'n platskerm-TV, yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n telefoon met 'n direkte skakellyn en ander luukshede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Alle etes ingesluit.
Ontbyt, Middagete & Aandete
Huisreëls
- Die tarief sluit ’n volle Engelse ontbyt, ’n ligte à la carte middagete, tee in die middag en ’n à la carte aandete in.
- Dit sluit ook verskeie aktiwiteite by die lodge in, soos wildritte, begeleide staptogte tussen die rotse, botaniese uitstappies, kanovaart, pylskiet, kunsvlieghengel, voetslaan, swem en voorleggings oor voëls, sterrekyk, entomologie, sosiale verantwoordelikheid en rotskuns in.
- Komplimentêre WiFi en ’n verwelkomingsdrankie word ingesluit.
- Ekstra koste sluit in: alle drankies, telefoon, die stuur van fakse, wasgoeddiens, kamerdiens, gespesialiseerde aandete-opsies, handelsposaankope, fooitjies, pendeldienste (behalwe waar anders aangedui) en spa-behandelings.
- Die pad is tot by die hoofingangshek geteer. Daar is 'n kort, goed versorgde grondpad van ongeveer 8 km wat na die hooflodge lei.
- Let asb. dat daar nie selfoonsein tussen Clanwilliam en Bushmans Kloof Wilderness Reserve is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is elk mooi ontwerp met pragtige uitsigte. Dit is naby een van die 4 rotspoele op die perseel en elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Daar is 'n ontspannende sitarea met 'n TV, DVD-speler en 'n iPod-koppelstasie. Van die kamers het 'n kaggel en elke kamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, ondervloerverhitting, 'n kluis vir waardevolle items, WiFi, 'n platskerm-TV, yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n telefoon met 'n direkte skakellyn en ander luukshede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Alle etes ingesluit.
Ontbyt, Middagete & Aandete
Huisreëls
- Die tarief sluit ’n volle Engelse ontbyt, ’n ligte à la carte middagete, tee in die middag en ’n à la carte aandete in.
- Dit sluit ook verskeie aktiwiteite by die lodge in, soos wildritte, begeleide staptogte tussen die rotse, botaniese uitstappies, kanovaart, pylskiet, kunsvlieghengel, voetslaan, swem en voorleggings oor voëls, sterrekyk, entomologie, sosiale verantwoordelikheid en rotskuns in.
- Komplimentêre WiFi en ’n verwelkomingsdrankie word ingesluit.
- Ekstra koste sluit in: alle drankies, telefoon, die stuur van fakse, wasgoeddiens, kamerdiens, gespesialiseerde aandete-opsies, handelsposaankope, fooitjies, pendeldienste (behalwe waar anders aangedui) en spa-behandelings.
- Die pad is tot by die hoofingangshek geteer. Daar is 'n kort, goed versorgde grondpad van ongeveer 8 km wat na die hooflodge lei.
- Let asb. dat daar nie selfoonsein tussen Clanwilliam en Bushmans Kloof Wilderness Reserve is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is in die oorspronklike herehuis, 'n gerestoureerde plaashuis wat dateer uit 1843. Hierdie suite het 'n kaggel en 'n stoep met 'n skilderagtige uitsig oor die rivier en op die berge. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-ontwerpersbadkamer met 'n aparte stort en bad, en verhitte handdoekrelings. Daar is 'n aparte sitarea. Verder is daar lugversorging, 'n plafonwaaier, ondervloerverhitting, 'n kluis vir waardevolle items, WiFi, 'n platskerm-TV, yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n telefoon met 'n direkte skakellyn, asook ander luukshede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Alle etes ingesluit.
Ontbyt, Middagete & Aandete
Huisreëls
- Die tarief sluit ’n volle Engelse ontbyt, ’n ligte à la carte middagete, tee in die middag en ’n à la carte aandete in.
- Dit sluit ook verskeie aktiwiteite by die lodge in, soos wildritte, begeleide staptogte tussen die rotse, botaniese uitstappies, kanovaart, pylskiet, kunsvlieghengel, voetslaan, swem en voorleggings oor voëls, sterrekyk, entomologie, sosiale verantwoordelikheid en rotskuns in.
- Komplimentêre WiFi en ’n verwelkomingsdrankie word ingesluit.
- Ekstra koste sluit in: alle drankies, telefoon, die stuur van fakse, wasgoeddiens, kamerdiens, gespesialiseerde aandete-opsies, handelsposaankope, fooitjies, pendeldienste (behalwe waar anders aangedui) en spa-behandelings.
- Die pad is tot by die hoofingangshek geteer. Daar is 'n kort, goed versorgde grondpad van ongeveer 8 km wat na die hooflodge lei.
- Let asb. dat daar nie selfoonsein tussen Clanwilliam en Bushmans Kloof Wilderness Reserve is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié magiese en afgeleë toevlugsoord is op die oewer van die kabbelende Boontjiesrivier. Die intieme en elegante suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Verder is daar 'n aparte sitarea met 'n kaggel, groot stoep, buitestort en 'n privaat, verhitte swembad. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, 'n spesiale geleentheid of sommer net om die pamperlang en vrede van hierdie oord te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Alle etes ingesluit.
Ontbyt, Middagete & Aandete
Huisreëls
- Die tarief sluit ’n volle Engelse ontbyt, ’n ligte à la carte middagete, tee in die middag en ’n à la carte aandete in.
- Dit sluit ook verskeie aktiwiteite by die lodge in, soos wildritte, begeleide staptogte tussen die rotse, botaniese uitstappies, kanovaart, pylskiet, kunsvlieghengel, voetslaan, swem en voorleggings oor voëls, sterrekyk, entomologie, sosiale verantwoordelikheid en rotskuns in.
- Komplimentêre WiFi en ’n verwelkomingsdrankie word ingesluit.
- Ekstra koste sluit in: alle drankies, telefoon, die stuur van fakse, wasgoeddiens, kamerdiens, gespesialiseerde aandete-opsies, handelsposaankope, fooitjies, pendeldienste (behalwe waar anders aangedui) en spa-behandelings.
- Die pad is tot by die hoofingangshek geteer. Daar is 'n kort, goed versorgde grondpad van ongeveer 8 km wat na die hooflodge lei.
- Let asb. dat daar nie selfoonsein tussen Clanwilliam en Bushmans Kloof Wilderness Reserve is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied 'n uitsig oor die rustige oewer van die Boontjiesrivier. Die huis is geïnspireer deur die Kaap-Hollandse argitektuur en bied 'n eksklusiewe venster na die wild en omgewing. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende en die huis het 2 slaapkamers wat 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad het. Verder is daar lugversorging, ondervloerverhitting, 'n kluis, WiFi, platskerm-TV, 'n yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n telefoon met 'n direkte skakellyn. Die huis het ook 'n privaat gids wat gaste kan lei om die magiese wildernis van Bushmanskloof te verken.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Alle etes ingesluit.
Ontbyt, Middagete & Aandete
Huisreëls
- Die tarief sluit ’n volle Engelse ontbyt, ’n ligte à la carte middagete, tee in die middag en ’n à la carte aandete in.
- Dit sluit ook verskeie aktiwiteite by die lodge in, soos wildritte, begeleide staptogte tussen die rotse, botaniese uitstappies, kanovaart, pylskiet, kunsvlieghengel, voetslaan, swem en voorleggings oor voëls, sterrekyk, entomologie, sosiale verantwoordelikheid en rotskuns in.
- Komplimentêre WiFi en ’n verwelkomingsdrankie word ingesluit.
- Ekstra koste sluit in: alle drankies, telefoon, die stuur van fakse, wasgoeddiens, kamerdiens, gespesialiseerde aandete-opsies, handelsposaankope, fooitjies, pendeldienste (behalwe waar anders aangedui) en spa-behandelings.
- Die pad is tot by die hoofingangshek geteer. Daar is 'n kort, goed versorgde grondpad van ongeveer 8 km wat na die hooflodge lei.
- Let asb. dat daar nie selfoonsein tussen Clanwilliam en Bushmans Kloof Wilderness Reserve is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lodge bestaan uit 'n privaat villa, sluit alles in en is heeltemal onafhanklik, met sy eie sjef en gids. Die 2 slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die sitarea het 'n koninggrootte-bed en daar is 4 kinderbeddens in die solder. Die lieflike villa het 'n stoep wat reg rondom strek en gaste kan 'n privaat, verhitte swembad gebruik. Geniet musiek, speel speletjies, kyk dokumentêre films oor wild en ontspan saam met familie en vriende, in die vrede van hierdie heerlike omgewing.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
4 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Alle etes ingesluit.
Ontbyt, Middagete & Aandete
Huisreëls
- Die tarief sluit ’n volle Engelse ontbyt, ’n ligte à la carte middagete, tee in die middag en ’n à la carte aandete in.
- Dit sluit ook verskeie aktiwiteite by die lodge in, soos wildritte, begeleide staptogte tussen die rotse, botaniese uitstappies, kanovaart, pylskiet, kunsvlieghengel, voetslaan, swem en voorleggings oor voëls, sterrekyk, entomologie, sosiale verantwoordelikheid en rotskuns in.
- Komplimentêre WiFi en ’n verwelkomingsdrankie word ingesluit.
- Ekstra koste sluit in: alle drankies, telefoon, die stuur van fakse, wasgoeddiens, kamerdiens, gespesialiseerde aandete-opsies, handelsposaankope, fooitjies, pendeldienste (behalwe waar anders aangedui) en spa-behandelings.
- Die pad is tot by die hoofingangshek geteer. Daar is 'n kort, goed versorgde grondpad van ongeveer 8 km wat na die hooflodge lei.
- Let asb. dat daar nie selfoonsein tussen Clanwilliam en Bushmans Kloof Wilderness Reserve is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 46 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Pakhuispas-weg, 59 km vanaf Clanwilliam, Sederberge, 8135, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang