Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushmanspad Estate

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Steph J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Time to recharge! Relaxing and rejuvenating, just what the Dr ordered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

The service from host Rochelle was really first class with nothing being an issue. We were unfortunate to be caught up in the WC floods on Heritage weekend 2024, and Rochelle was an absolute star in coordinating extra days' stay overs, bringing fresh towels, rusks, etc. without being asked. She was a rockstar and made the stay for our family an extremely pleasant affair. We would return in a flash!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shahin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Relaxing tranquil. Perfect spot for a relaxing romantic getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Oornag op pad vanaf Weskus na Tuinroete. Al die nodige inligting is vooraf goed gekommunikeer. Die huisie is ruim en goed ingerig. Alles was skoon en netjies en dit is vir seker die braai met die allermooiste uitsig! Sal graag weer gaan - hopelik vir langer tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Bruce B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Baie lekker kuiertjie. Heerlik gekuier, behalwe vir die DSTV wat nie gewerk het nie, maar die gasvrou het dit sommer vinnig reggestel. Dit sou lekker gewees het as die braaiplek binne was of dalk onderdak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charnte M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

A stay we very much enjoyed. We first visited in winter of 2018 for our honeymoon and thought to experience an autumn stay this time around. The cottages are an absolute gem. The view has you mesmerised and just gazing into the far distance. Tranquility is in abundance. Our new profound memory of Bushmanspad Eststate will be the breathtaking night-time stars. Thank you to Rochelle for her excellent customer service all the way from Germany! You are amazing. We will definitely return and recommend this hidden gem called Bushmanspad Estate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Mooi uitsig en ontspanne atmosfeer. Lekker naweekwegbreek met mooi uitsig en ontspanne atmosfeer. Maak gebruik van die lekker kaggel en geniet die natuurskoon op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Awesome view. Baie dankie, dit was 'n wonderlikke naweek. Lekker staproetes in die omgewing. Beslis 'n uitstekende wegbreeknaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Beslis 'n goeie wegbreekplek, lekker braai & kaggel! Was beslis die reis werd om weg te breek uit die stad, rustig te braai en die mooi omgewing in te neem. Sal beslis aanbeveel as jy 'n rustige wegbreek naweek saam met ju gesin wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60 Ashton - Swellendam, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeddd0d950d7b66d1707a03ae2b79972fbb0d95a5909ae0669d6b98bd5ad00bada777459bb2a96ab12e8cde7aada0a7b0f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 R60 Ashton - Swellendam Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.898484982103 20.196218490601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang