Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushmansriver Tree-House

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.7
Graham K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Uitstekende plek om oor te slaap as jy op pad is en net 'n breek soek. Ons het twee dae oorgeslaap en het dit baie geniet. Die akkommodasie is baie netjies en skoon. Het baie veilig gevoel. Die gesamentlike kombuis kan dalk iets wees wat nie almal van hou nie, maar ons het ten spyte daarvan ons tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene C
1 nag Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Stapafstand strand toe. Ons 3 x jong volwasse kinders het daar gebly vir 2 aande. Basiese akkommodasie naby die see. Dubbelkamers grens aan die pad en dit was raserig. Nie veel privaat spasie nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Scott Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 15, Boesmansrivier, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d93e8665e8b3d3f0a7b607a3568292cb3e6587ec68da0264da72b8027fc7bba96d25a8f87a497bed64ab33c198e00627d54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 15 Hoof Street Bushmans River 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6864628454 26.656877661175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang