Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bushwillow Collection

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boutique_Yellowwood
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Geel is lewendig, vriendelik en geesdriftig. Vir daardie dae as die son nie in Hluhluwe wil skyn nie, is dit wys om die sonnige kleure in jou leefruimte in te nooi. Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n reënstort. Die kombuis is goed toegerus en het 'n etenstafel. Daar is ook 'n privaat uitkykdek en 'n privaat plonspoel. 'n Lekker selfsorg-wegbreek vir 2. WiFi is in die hooflodge beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boutique_Red Ivory
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Rooi is passievol en altyd dramaties. Hierdie kamer is die perfekte wegbreekplek vir 'n romantiese paartjies, of sommer net vir as julle baldadig voel. Die kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n reënstort, 'n volledig toegeruste kombuisie, eetkamertafel, gasbraai, privaat uitkykdek en plonspoel. Die perfekte luukse selfsorgwegbreek. WiFi is in die hooflodge beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boutique_Green Monkey Orange
Vanaf R4 100
R 4 100 R 3 280
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Oranje is pikant en warm. Groen is pikant en lig. Kombineer dié twee en 'n energieke, kreatiewe gevoel word geskep, 'n gevoel wat ons hoop ons gaste voel as hul saam met hul familie of vriende hier oornag. Die 2 slaapkamers (kan met 'n koninggrootte-bed of met twee enkelbeddens opgemaak word) word deur 'n kombuis en eklektiese sitkamer gedeel. Konsertinadeure maak oop op die sentrale buitedek met swembad en gasbraai. Die slaapkamers het hul eie privaat dek-area, vir daardie stiller oomblikke. Elke kamer het 'n ekstra slaapbank vir 'n ekstra kind.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Lodge_Tamboti_Sleeps2
Vanaf R2 600
R 2 600 R 2 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid by die woud is baie afgesonder en privaat. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die groot vensters laat baie natuurlike lig in die eenheid. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls


Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuleni Wildpark, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e30fbc7038e828a1f4df850ab4d409962e03d8b3f1bdef9e7638cb9d4d3789419723a032e67e6bff42418db4421384cae1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Kuleni Game Park Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.904783265045 32.355186957008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456