Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Butlers Place

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Edgar I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Definitief die moeite werd. Agent op perseel het ons verwelkom en was baie vriendelik. Die res van die families het dit vir seker geniet. Alles binne die huis was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Butlers Place
Goeie more Edgar Baie dankie vir die mooi review. Sien uit daarna om julle weer te huisves. Groete

Christopher S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2021

Baie aangenaam en rustig. Goeie beheer. Gebrek aan swemgeriewe. Nie eintlik enige plek vir swem.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bevin A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Wonderful. Great scenery and clean and safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine A
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

It was great, did not want to leave at all. The location, the house, the beach need I say more. Everything was great. The balcony. Wow! The rooms, the ambience. The fact everything was just there. Everything was just very nice and good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gilbert D
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Feb 2020

Die kuier was so bietjie onaangenaam. Dit was nie my geld werd nie. Geen privaatheid by badkamers. In een kamer is toilet direk langs bed (walglik). Vensters kan nie oop nie. Die braai is 'n gemors, rook waai die hele huis vol. Geen ordentlike braaitoebehore. Geen skoonmaakprodukte vir skottelgoed en so meer. Kaste in kamer se deure is stukkend. Bo als moet jy jou eie krag ook koop.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 245
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 245
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater-laan, Fleur Park 53, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA902d9ecc6734e81ca4104ccc1cb07233c862d23a3f0e2928d7ce14ea067ad829ba83eb6e9acf4a302a6255b703656e211817?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 245 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Breakwater Lane 53 Fleur Park 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.151901778686 18.860510128589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang