Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buyskop Lodge, Conference and Spa

 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
Selfsorg-chalet
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet met ’n grasdak is pragtig versier. Daar is 2 elegante slaapkamers en ’n aparte rolstoelvriendelike badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die badkamers het handrelings in die stort en rondom die toilet, en daar is genoeg deurspasie en spasie rondom die chalets, sowel as ’n oprit wat na die chalets lei. Daar is ’n koningingrootte-bed in 1 slaapkamer en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Daar is ’n gerieflike sitarea met 2 slaapbanke en ’n platskerm-TV met DStv. Die eenheid het ook WiFi, ’n ten volle toegeruste kombuis en braaigeriewe. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kombuisie
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Middag- of aandete is teen ’n ekstra fooi beskikbaar en moet bestel word saam met die bespreking om by die chalet afgelewer te word. Etes moet 2 dae vooruit bespreek word.

Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring, sowel as braaihout of houtskool, ys en persoonlike items soos stryktoerusting, haardroërs, tweepunteproppe, selfoonlaaiers, ’n flits, muskietafweerder, bord- en kaartspeletjies, ens.

Let asb. daarop dat die Jacuzzi slegs beskikbaar is vir gaste wat 'n spa-behandeling by die spa bespreek het.

Daar is 'n 2 km-grondpad wat na die lodge lei en vir alle voertuie geskik is.

'n Breekskadedeposito kan moontlik vir groepe van 4 of meer volwassenes gehef word.
Oormatige geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA735270126a506742f98f22c4ffd59b2ecbb7480b6033e24f0516dcf24b1f155a9ebd6c0f02b47e011ba7d3d94f619c562d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 R101 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.86457 28.32762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang