Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buyskop Lodge, Conference and Spa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Petro S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Chalet pragtig. Spa 'n besliste moet. Etes heerlik. Ontbyt was 'n groot bederf. Heerlik gebly, baie om te doen in omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phia-ri O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Netjies, skoon en ontbyt was heerlik. Dit was vreeslik lekker! Kameelperde en zebras het ons vriendelik verwelkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pati M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Great and welcoming. The stay was great and we are planning to come back later this year, even though the visit was mainly a school event, but we would come back and explore Bela Bela.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

A place to be for a holiday. The owner is very kind and the staff were very nice to us, especially McDonald. I will definitely go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Absolute bliss. Stunning! So peaceful and quiet. Giraffes and zebra at your door. Everyone was so kind and helpful. Delicious breakfast served to your chalet. The spa was immaculate. I wish I could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Kamers was netjies en almal was so behulpsaam. Die gratis ontbyt was regtig baie lekker. Die kameelperde en zeebras wat so tussen die kamers loop, is so pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic. Very nice and relaxing. Please expect this once a month.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna Cornelia K
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie lekker en vriendelike personeel - hulle gaan die ekstra myl om jou te help. Baie lekker rustig gewees, die huise het alles wat jy nodig het en nog meer. Die beddegoed het vars en skoon geruik. Alles was baie netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Comfortable, peaceful and everything as promised in the ad. Jan and team were awesome and made us feel very welcome, like we were at home. Thank you for all the help with directions and anything we needed was catered for! Great place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marihanda S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Baie dankie vir julle gasvryheid. Die eenheid was skoon, mooi en baie veilig. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en sal vir seker weer bespreek by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA735270126a506742f98f22c4ffd59b2ecbb7480b6033e24f0516dcf24b1f155a9ebd6c0f02b47e011ba7d3d94f619c562d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 R101 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.86457 28.32762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang