Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buyskop Lodge, Conference and Spa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 131 resensies vir Buyskop Lodge, Conference and Spa
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Petro S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Chalet pragtig. Spa 'n besliste moet. Etes heerlik. Ontbyt was 'n groot bederf.

Heerlik gebly, baie om te doen in omgewing.

Phia-ri O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phia-ri O

Netjies, skoon en ontbyt was heerlik.

Dit was vreeslik lekker! Kameelperde en zebras het ons vriendelik verwelkom!

Pati M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pati M

Great and welcoming.

The stay was great and we are planning to come back later this year, even though the visit was mainly a school event, but we would come back and explore Bela Bela.

Lucy N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy N

A place to be for a holiday.

The owner is very kind and the staff were very nice to us, especially McDonald. I will definitely go back there again.

Caroline D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline D

Absolute bliss.

Stunning! So peaceful and quiet. Giraffes and zebra at your door. Everyone was so kind and helpful. Delicious breakfast served to your chalet. The spa was immaculate. I wish I could stay longer.

Fiona V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona V

Rustig en baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Kamers was netjies en almal was so behulpsaam. Die gratis ontbyt was regtig baie lekker. Die kameelperde en zeebras wat so tussen die kamers loop, is so pragtig.

Melissa V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Fantastic.

Very nice and relaxing. Please expect this once a month.

Johanna Cornelia K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Cornelia K

Baie lekker en vriendelike personeel - hulle gaan die ekstra myl om jou te help.

Baie lekker rustig gewees, die huise het alles wat jy nodig het en nog meer. Die beddegoed het vars en skoon geruik. Alles was baie netjies gewees.

Lydia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D

Comfortable, peaceful and everything as promised in the ad.

Jan and team were awesome and made us feel very welcome, like we were at home. Thank you for all the help with directions and anything we needed was catered for! Great place to visit.

Marihanda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marihanda S

Goeie waarde vir geld.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Die eenheid was skoon, mooi en baie veilig. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en sal vir seker weer bespreek by julle.

Biggie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biggie N

Perfect.

We had a very good experience staying at Buyskop Lodge. The kids loved it, especially the outdoor experience and the swimming pool. Also, being able to watch wildlife animals from the comfort of our rooms was more than a bargain. We loved it and would come back again.

Genolia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genolia M

Value for money.

The family and I enjoyed our stay. Peaceful and relaxing.

Jaco N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Die verblyf is modern en skoon, die diens is fantasties van almal.

Dit was vir seker een van die beste slaapplekkies wat ek in 'n lang tydperk besoek het.

Dina E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina E

Het ons rus ingekry soos beplan.

Baie lekker en rustige atmosfeer.

Musa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa M

Great.

Stay was great, 100%.

Jacques P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Rustig en veilig in die natuur! Lekker plekkie.

Rustig en veilig in die natuur!

Louina V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louina V

Sal die oord beslis aanbeveel vir 'n wegbreek.

Beslis wat my siel nodig gehad het. Alles baie netjies en skoon. Sekuriteit wat in die nag loop en seker maak alles is reg. Eienaar is vriendelik en tegemoetkomend. Het nie die zebras en kameelperde in die oggend verwag nie. Absoluut stunning.

Chantellé B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantellé B

Rustige warm bos met zebra en giraffe.

Vroeg oggend al gegroet deur giraffe en zebra. Rustige bosgevoel met stilte en 'n lekker kuierplek.

Wendy P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P

Will definitely be back!

Great stay!

Maryanne T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryanne T

Value for money and exceeded expectations.

It was absolutely stunning, I did not expect to wake up to zebra and giraffe surrounding us in the morning. The owners were accommodating and staff friendly. Definitely recommend.

Landie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie L

Die kinders het die swembad geniet. Die zebra en kameelperde is so mooi.

Dit is 'n baie rustige lodge. Die veiligheid is uitstekend. Daar is sekuriteit wat in die nag loop en sorg dat alles veilig is.

Atlegang M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atlegang M

Convenient and lovely.

Thank you. I will definitely come and recommend to others.

Nombuso B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nombuso B

Relaxing, pleasant and peaceful.

It was pleasant and lovely. I enjoyed it, and my partner has suggested it for their annual AGM, and I will bring kids.

Amanda L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L

Rustige, stil omgewing. Chalet mooi ingerig met alles wat benodig word.

Ingewag deur 'n vriendelike Lukas wat die chalet vir ons gewys het. Lekker stil omgewing, ideaal om bietjie van die stad se gewoel te ontsnap. Ons was gelukkig om die nuweling (Kameelperd) en sy mamma te kon sien. Lekker privaat braaiplek by jou chalet. Daar is ook 'n swembad vir die warm somermaande. Baie dankie vir die heerlike ontbyt. Was verras met die detail van die ontbyt - selfs 'n tandestokkie, by ons voordeur afgelaai. Sal julle plek vir seker aanbeveel.

Regardt P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt P

Beveel dit beslis aan.

Baie lekker gebly. Vreeslik gasvry.

Gerhard L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L

Lekker.

Was lekker gewees, dankie.

Jeannette V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette V

Vreedsaam en gesellig.

Heerlik stil en rustig. Diere so tussen die chalets (n) lekker bederf. Chalets goed toegerus, kort net 'n was- en afdrooglap in die kombuis. Personeel almal baie vriendelik en behulpsaam.

Johnny V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny V

Lekker Bosveld experience.

Baie baie netjies en skoon, waarde vir geld.

David K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K

I'll gladly return to Buyskop.

It was good. The problem is that they don't want music at all times.

Eurika A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika A

Loved it!

Beautiful and neat place, and totally enjoyed our stay there!

Zanele N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele N

It was amazing.

It was exactly what we needed, peace and quiet. Waking up to see zebras next to our house was the cherry on top.

Jack V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack V

Lekker.

Ja, laat mense net weet van wag wat 9 uur in die aand klop om ligte aan te sit.

Andre V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie lekker plek. Baie lekker mense.

Daar was ander mense wat baie geraas gemaak het en harde musiek gespeel het al was daar orals borde op wat sê geen musiek. Ons het die res van die naweek glad nie die diere gesien nie a.g.v. die mense wat so geraas het.

Nozipho N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozipho N

Refreshing.

It was great, especially waking up with nature.

Lionel T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel T

The place is perfect.

Was perfect, except for a group that ignored the rules and made noise and left alcohol bottles by the pool.

Mthabiseng M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mthabiseng M

Excellent getaway.

Stay was nice, clean and quiet, fully furnished chalets, just bring own groceries including coffee and sugar.

Elmarie K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Excellent.

My stay was exciting.

Candice S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S

Peaceful.

Very neat and friendly staff. Grounds and pools well maintained.

Ellen N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen N

Alles was uitstekend! Die ontbyt was heerlik. Al die personeel was baie vriendelik.

Dit was baie lekker. Ons het dit baie geniet. Die kuiertjie was net te kort!

Thea N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea N

Baie rustig en lekker.

Dit was baie lekker en ek sal dit aanbeveel.

Monica S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S

Lekker rustige en ontspanne week gewees. Sal weer besoek.

Was vriendelik ontvang, skoon en netjies. Kan ontbyt aanbeveel wat ons ontvang het. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Lekker rustig. Sal verblyf by Buyskop Lodge en Spa aanbeveel. Sal die spa 'n volgende keer bespreek.

Thabelo L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thabelo L

Satisfied.

The location was fantastic. Waking up to see zebras and giraffes on your doorstep was really nice. The pool was clean. However, the rooms and the inside of the place could do with some upgrades. The couches, beds, and pots really need updates, but overall, loved the place.

Sumare V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sumare V

Lekker rustige atmosfeer en pragtige natuur. Regte bosveld wegbreek.

Baie lekker gebly. Stil rustig en het die diere om die huise baie geniet. Lekker afgekoel in die skoon seebad.

Tshepiso M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepiso M

Awesome.

Great, but the food at the spa wasn't nice.

Glorine M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glorine M

Had a quiet time. As for one-way gravel is no no for me.

We had a real tranquil time, I wouldn't go back though or recommend to my friends. There's only one-way gravel road, and if there's an oncoming car in an awkward area where you can't even get to the side for another to pass, I don't know what happens. The gravel needs attention, especially from the main road. It makes the car rattle a lot.

Maphuthi K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maphuthi K

For a peaceful stay, I would go back.

The place was very quiet; I enjoyed the peace. The staff was also friendly.

Kutago M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kutago M

Very good place to refresh your mind.

Very good I must say, is the place I can recommend to my friends.

Janien L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janien L

Rustige plek met mooi natuurskoon en dierelewe. Skoon, maar effe verwaarloos.

Die verblyf by Buyskop Lodge, Conference and Spa was heeltemal voldoende, alhoewel nie aardskuddend nie. Die wild wat naby rondloop, die Bosveld se skoonheid en die verskeidenheid voëlspesies is wonderlik. Die chalets was skoon en het alles wat mens nodig het. Die skoonmakers, ontvangs- en sekuriteitspersoneel is vriendelik en behulpsaam. Die lodge voel egter oor die algemeen verwaarloos. Sommige van die meubels is gebreek en self reggetimmer. Die swembad- en speelareas kom onversorg en (shabby) voor. Die streng reëls rondom geraas is goed, maar mens kan wel steeds musiek en verkeer hoor.

Mirna P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mirna P

Alles netjies en skoon, maar die praktiese gemak aan 'n naweek ontbreek.

Chalet was gerieflik en skoon, maar daar was geen vadoeke in die kombuis nie. Daar was ook geen handdoeke of ekstra komberse nie. Eers heelwat later het ek in 'n WhatsApp-boodskap opgemerk dat hulle dit noem - ek dink dit kan duideliker gemaak word met die bespreking of in die advertensie. Daar was ook geen badmatjie vir die koue teëls nie, so ek moes ekstra uitgawe aangaan en een gaan koop. Die stortkop was ook verstop en ek het gesukkel met 'n dun stroompie stortwater. Daar was geen bedlampies nie, en die banke in die kuierarea was geskeur en baie ongemaklik. Daar was ook nie 'n bakkie ys in die vrieskas nie. Ek het min diere gesien en het nie duidelike roete-aanbevelings vir stap in die veld gekry nie. Nie almal doen die SPA-ding nie. Die skakelaar waar die ketel en rooster ingeprop was, was baie los, en ek het met 'n ongemaklikheid die ketel laat kook - dit het darem gewerk.

Kgaogelo M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kgaogelo M

Overall experience was just ok, though I expected more from what was shown in the.

- The experience upon arrival was lovely. The pool area didn't seem maintained. WiFi was good. Hardly any personnel to assist.

Karine V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karine V

Ontspan in die stille, mooi Bosveld. Pragtige kamp.

Ons sal beslis weer by Buyskop Lodge, Conference and Spa inboek.

Rosa Maria D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa Maria D

Very satisfactory.

Our employees had a positive experience with their accommodation, finding it safe, clean, and conveniently located for work. We intend to book with the same place again for future business trips. It speaks volumes about their satisfaction. Thank you.

Margaret M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

Everything was perfect.

See stars.

Heyns V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heyns V

Rustig.

Rustig en skoon, ontspanne.

Ricardo L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo L

Good for a weekend breakaway to relax and unwind.

We loved the venue and the animals.

Tintswalo S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tintswalo S

Good place to be.

It is the best place for a holiday. I really enjoyed my stay.

Karin B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Baie ontspannend.

Ons het gegaan om te rus en het regtig gerus. Kon nie 'n beter plek kies nie. Ons sal beslis weer gaan. Dalk net 'n bietjie groter dakwaaier, dit was vreeslik warm. Die masserings was ook fantasties. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Molly S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molly S

Very quiet and the chalets are clean, staff is excellent. Just would have loved a heated pool.

Value for money, a real pleasure.

Lydia F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia F

Excellent holiday breakaway at Buyskop Lodge, everything was perfect.

Beds can be upgraded, but overall experience was divine thank you. Enjoyed Buyskop Lodge.

Maria M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

The stay was adventurous, seeing animals around people. That was super.

The accommodation was very clean and the welcome was excellent. All staff were helpful. We really enjoyed ourselves.

Edwina M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina M

Excellent and enjoyed our stay.

The place is really relaxing and welcoming. The spa is wonderful and we intend to go back for festival. Wonderful staff and clean establishment. I wish to recommend anyone to visit. We enjoyed our 4 nights with no regrets. The place is close to lots of activities and places to visit with family and enjoy.

Francois S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Bekostigbare, veilige wegbreek.

Goeie kommunikasie, maklik om plekkie te vind. Blyplekkie goed ingerig, alle geriewe was netjies en skoon.

Tintswalo S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tintswalo S

Excellent.

Put blinds or curtains for privacy on the door.

Renier J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier J

Wow. Awesome.

Baie netjiese en skoon chalets. Rustige atmosfeer, verseker sal ons hul weer kontak.

Jannie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie C

Lieflike stilte in die natuur.

Baie netjiese en skoon chalets. Kameelperde en sebras wei sommer naby. Was die perfekte wegbreek vir ons.

Marie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Wonderlike, vriendelike ontvangs en verblyf.

Vanaf die ontvangs by die hek, Virginia by die chalet en vriendelike zebra's op die perseel was dit 'n wonderlike ervaring. Uitstekende verblyf.

Le-anne T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne T

Tranquil, neat and clean, spacious, bushveld with wild animals like zebra, giraffe, antelope etc.

We had an overnight stay, our overall experience was great. The bushveld environment was relaxing, the chalet and outside areas were neat, clean, and spacious. In the short stay we saw many wild animals like zebra, giraffe, antelope etc. We received proper communication and information from the owner. Thank you.

Michelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Rustig.

Stil en baie rustig. Baie privaatheid. Lekker staproete.

Phumzile M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile M

Mothers Day Weekend Away in the bush, lovely neat chalets fully equipped with everything you would need. Waking up to see Zebras and Giraffes. I would like to suggest maybe having some solar panels just for lights during loadshedding I know it was communicated however just for lights would help. The owners were really good in sending and updating us on loadshedding schedules.

Good for friends, family and couples.

Hardus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus B

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gekuier.

Lusia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusia S

We had a great time.

Quiet place to bond️.

Marietjie L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L

Stunning

Baie dankie, baie lekker gekuier. Baie stil en uitstekende diens. Sal weer besoek.

Chrisna S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna S

Die stilte gee mens weer insig.

Dit is 'n rustige atmosfeer. Mens kry rus vir die gemoed. Daar is net nie plek vir 'n vuurwapen nie bv. kluis, want ek glo nie mense reis meer sonder een nie.

Alain V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alain V

Rustig en kos vir die siel.

Almal was baie vriendelik en behulpsaam van aankoms tot einde. Die chalet was ten volle toegerus en mooi netjies en skoon. Die seebras op ons voorstoep was wonderlik. Ons sal beslis weer terug keer.

Tebogo M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M

We were made to feel at home.

It's worth every little penny if you ask me.

Kamogelo H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamogelo H

Wonderful stay, would not mind visiting again.

The only thing I can complain about was the beds. They were so hard and uncomfortable, but other than that our stay was wonderful.

Nick V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick V

Beste wegbreek van die stad se lawaai.

Daar was net een groot teleurstelling, my hoofrede dat Buyskop my oog gevang het, was die feit dat op die webwerf sê die diere kom drink by die watergat tussen die chalets. Die watergat is so droog soos 'n plastiekpop se oor. Ook net noem dit dat die chalets dalk kan doen met lugversorging. In die somer so warm soos die hel met die klein dakwaaiers. Staf uitera vriendelik, asook Jan die eienaar. Baie lekker gekuier. So still en rustig. Geen harde musiek of mense wat hulle wangedra. Mal oor daai reël van die lodge. Nie vir mense wat allerhande dinge soek om te doen. Maar perfek as jy net peace en quiet soek. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Adele M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Kort kuier.

Ons het baie lekker gebly, ons chalet was toegerus met alles wat nodig was. Weet net dis baie warm in die somer!

Joseph N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N

Marvelous.

The place is absolutely top-notch for relaxing.

Chanelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle B

Buyskop Lodge was great for a one-night stay.

Myself and mom went cycling at Sondela Reserve and Buyskop assisted us with a one-night stay. Place was nice and had a good rest.

Vusimuzi M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vusimuzi M

Great stay.

The place was tranquil, I just wish they had backup power. Besides that, I'd definitely recommend it.

Juan E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan E

Baie vriendelik en goeie diens.

Ons het baie lekker gekuier, dit was lekker rustig en personeel was baie vriendelik. Ontbyt was heerlik en hulle was baie akkommoderend.

Phumzile M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile M

A peaceful place.

My child wants us to go back. The breakfast actually is everything, thank you guys.

Madelie H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelie H

Heerlik rustig en ontspanne.

Een klagte: Daar is nie een gemaklike stoel in die eenheid nie. Die rusbanke is hard en laag, die kroegstoeltjies te hoog en hopeloos ongemaklik en die piekniekbankies op die stoep is geen ouer mens se maat nie! As daar net een of twee leunstoele kon wees.

Tshidi T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshidi T

The place was beautiful and had a lot of peace and quiet, a perfect place for relaxation.

The children enjoyed seeing animals up close, the pool area was just as it was in the pictures. We had a perfect weekend getaway.

Mmathabo M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmathabo M

Everything was going well until we received a very rude call from Mr Jan regarding our 'noise'.

The manner of his approach is totally inappropriate! The place is user friendly and very clean.

Annieka P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annieka P

Rustig en verfrissend!

Ons het ons verblyf by Buyskop Lodge baie geniet! Ons het ongelukkig net een aand gebly, en ons was baie spyt dat ons nie langer kon bly nie. Die chalets is goed toegerus, die omgewing is rustig en dit was vir ons en ons kinders 'n belewenis om die kameelperde en sebras so tussen die chalets te sien en beleef! Ons moes vroeg vertrek die volgende oggend en hulle het ons baie vriendelik gehelp om te kon uitkom. Baie dankie vir die heerlike aand by julle!

Portia R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia R

Awesome and refreshing.

Enjoyed my stay and delicious breakfast.

Maggie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie M

Loved it.

The place is open and nice and not far from Forever Resort and Waterberg Zipline, which I was interested in.

Pearl K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl K

It was fun and enjoyable.

It was very good and peaceful, except for the fact that we never saw any service providers throughout our stay, not even to take out the dustbins and refill the toilet paper.

Joseph Mpiyakhe S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joseph Mpiyakhe S

Nice but not 5 star.

The inability to play music even during the day in your car is a turn off.

Pieter K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter K

Veilig, gerieflik, netjies.

Ons het lekker gebly by Buyskop Lodge, Conference and Spa. Die slaapbanke is maar ongemaklik om op te slaap, maar dis maar wat mens verwag van 'n slaapbank. Verder was die hele eenheid baie netjies en ordentelik skoon elke dag gemaak. Die sekuriteit was baie goed en het ons gevra om ons kar te skuif en die buiteligte aan te sit sodat hulle kan sien wat rondom ons aangaan. Die feit dat mens jou eie handdoeke moet saambring het ons gaste effens gevang, en ek glo dit kan maar voorsien word vir die prys wat mens betaal. Om op te som het ons lekker gebly en gekry wat mens verwag vir die prys.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Fred O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred O

Lekke.

Alles wat nodig was binne in eenheid. Skoon en netjies.

Steyn V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steyn V

Ons het net oornag op pad na ons eintlike bestemming - maar ons was teleurgesteld met die feit dat daar vantevore in die eenheid gerook is.

Ons het nie besef dat ons nodig gehad het om te vra vir 'n nie-rook eenheid nie. Dit was nie aangenaam om met die reuk saam te leef nie. Mens kon ruik dat hulle probeer het om die rookreuk te elimineer, maar ons weet dat daar nie iets is wat 'n rookreuk heeltemal kan uithaal nie - die kombinasie van dit waarmee die pogings aangewend is saam met die rookreuk laat dit net nog slegter ruik.

Annie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annie S

Sal dit beslis aanbeveel vir die wat soek na natuur, 'n netjiese plekkie ongerep.

Defnitief vir die natuurliefhebber, die omgewing is ongerep, met soveel wild om die kamp, die staf was vriendelik en behulpsaam.

Marlene D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene D

Rus en vrede.

Ons het 'n baie besige oord verwag omdat ons oor 'n langnaweek bespreek het by Buyskop. Dit was tot ons verbasing baie stil en rustig. Ek sal beslis Buyskop aanbeveel as jy wil weg kom uit die stad se gejaag. Ons het wel met miere gesukkel en Buyskop kan dalk aandag daaraan gee. Daar is ook nie 'n pad om wild te besigtig behalwe die in- en uitry vanaf die ingang nie.

Chezelle W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chezelle W

Uncomfortable roof over our heads if staying indoors.

Uncomfortable furniture, couch dysfunctional. Fridge not on when we arrived and no lockable bathroom door!? If warm and could spend every waking moment outdoors, great place but its chalet simply not up to spec.

Charmaine P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Charmaine P

Nie waarde vir geld.

Ons moes eers die eenheid skoonmaak en ontslae raak van al die vismotte. Vorige gaste se lekkergoedpapiere het nog langs die kas gelê.

Stuardt T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuardt T

Was baie lekker en rustig gewees.

Dit was baie lekker gewees en baie rustig gewees. Die diere was ook baie mooi om te aanskou soos ons deurgery het. Braaiers langs die boma-area sou lekker gewees het.

Susan E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E

Rustig, stil en salig vir 'n wegbreek.

Alles baie netjies en skoon.

Tamryn D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn D

Great, peaceful, relaxing stay.

We really enjoyed our stay. The staff were exceptionally friendly and accommodating. The accommodation was clean and comfortable, and the kitchen has everything and more. The roads around the reserve are not for small low cars, they would be best done in a 4x4. but the drive throughout the reserve was awesome seeing the beautiful animals that they have.

Coleen B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen B

Heerlik rustig en absoluut die stilte wat ons nodig gehad het.

Sal dit aanbeveel vir vriende. Dis mooi, skoon en rustig.

Jj B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj B

What a pleasant experience.

Arrived at the gate a bit early, phoned Jan, he opened the gate and advised me in which chalet I stay. Had a great drive to the chalet seeing a few giraffes and zebras. On arrival the chalet was clean and I could immediately feel my soul sinking into the quietness of nature. It was great, unfortunately, my wife and I only stayed one night, but it was amazing. Definitely a place I would recommend to anyone that needs a break from the busy city life.

Louise P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Baie stil en netjiese eenheid.

Dit is stil in die natuur met die bokke wat sigbaar is. Baie netjiese en gerieflike eenheid.

Victoria N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria N

Tranquility at its best.

The units basically have everything one would need to make their stay comfortable. Staff was friendly and very helpful.

Selina M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selina M

Value for money.

The place is amazing, beautiful and clean. I will definitely be going back soon. I have also shared with my friends and family. I love seeing animals and going through to the bushes. I really had a great stay. The chalets are so beautiful and the set up amazing.

Cindy N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N

Baie netjies waarde vir geld.

Baie netjies met lekker braaigeriewe en veilig.

Hannah M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah M

It is a place to be.

Tranquil is what we experienced, we are definitely going to be back.

Joline S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline S

Baie rustig, baie skoon en waarde vir geld.

Die slaapbank in Chalet 9 is stukkend en moet vervang word.

Karen R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen R

Rustig en stil, net wat mens verwag van 'n wegbreek van die stad af.

Kommunikasie vanaf die lodge is puik. Netjiese plek, dink net die stortgordyne moet met 'n glasdeur vervang word, enigste ding wat nie hoort by die res van die plek nie.

Nonhlanhla M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla M

It was very peaceful, the place exceeded my expectations. I'll definitely come back.

The staff is absolutely amazing, the service was excellent. They were always there when I needed them. A special thank you to Jan and Theresa.

Tshimangadzo M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tshimangadzo M

It was a great stay, we enjoyed everything, cleanliness of the place, safety and the atmosphere.

We enjoyed our stay at Buyskop Lodge, most important it was the safety of the place. And the customer service was top notch.

Bernatt L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernatt L

It was perfect.

I enjoyed myself with my wife.

Adele V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele V

Dink net hul kon mens opsie gegee het of jy naby of ver vanswembad wou wees. Sou graag nader wou wees.

Wasbak in kombuis se druine het geweldig gestink so ook die asblik wat in die kas was. So dit het onaangename reuk in eenheid gehad wat nie lekker was. En dit het mens afgesit.

Maria S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Maria S

It felt like a weekend in jail.

The accommodation and location is perfect but the Term & Conditions of the lodge are overwhelming. As visitors we cant be expected to be mute even on a swimming pool. Some Terms and conditions are only made available to you after you have paid full amount. The security monitoring is annoying. Having no plan B for lights during load shedding its a no no. There were no checkup on the wellbeing of our stay, only security coming to decrease our volume as we speak on our own chalet.

Christo J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo J

Baie lekker en baie rustig.

Die diens wat ons van Jan gekry het, het ons nog nooit beleef nie. Ek kan die plek vir enige iemand aanbeveel. Dankie Jan vir jou en jou span se ongelooflike diens!

Junaye J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaye J

What a relaxing weekend!

Had a superb time at Buyskop Lodge with my husband for our 3 year anniversary. Theresa did a fantastic job with arranging everything on special requests.

Dries M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries M

Ons het die naweek baie geniet en uitgerus.

Buyskop het ons verras met vriendelike diens en baie netjiese chalets. Ons het die rustige atmosfeer geniet en het die wegbreek in die bos waardeer. Ons sal Buyskop Lodge vir seker weer besoek.

Amanda K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Dit was die heerlikste kuier wat ons nog gehad het. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Die eenhede het regtig alles wat mens nodig het en is pragtig versorg. Puik diens en baie goed versorgde eenhede, skoon en netjies en baie vriendelike personeel. Ek sal Buyskop Lodge vir enige iemand aanbeveel.

Odette P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette P

Die eenhede is regtig puik en pragtig. Alles wat jy nodig het is daar, tot in die kleinste detail. Was werklik ontspannend ook! Kan aanbeveel.

Pragtig, volledig toegerus en uitstekend!

Claudia D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D

5150 Iron man accommodation.

Ons het by Buyskop Lodge gebly sodat ons die Bela Bela 5150 kon bywoon. Die huis was mooi skoon en netjies. Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Kommunikasie met die gasheer was ook puik en duidelik. Ons het ons tydjie daar baie geniet en sal dit aanbeveel vir ander mense wat naby die 5051 gebeurtenis wil bly.

Vernon N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon N

Well deserved getaway.

A peaceful and relaxing stay at Buyskop Lodge. The unit was well equipped with all the necessary amenities. Would have liked to see more of the game life, but only got to see them on arrival and a few glimpses of giraffe while going out to town. But overall a lovely stay and will definitely make an effort to return.

Nkgetheleng P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nkgetheleng P

Very neat and nice. I loved everything from the way Ishmael welcomed us to Jan the owner who called us when we where lost. I will definitely come back soon.

Ishmael was very helpful and she has all the info about the venue. Jan the owner is a kind gentleman. The chalets are very clean. No noise whatsoever. I will definitely come back and refer friends and family. Well done guys.

Marelize D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marelize D

Awesome.

It is a nice place to be especially when travelling with kids. It's so peaceful and safe, but chalets needs an air conditioner, curtains for the main door and wind draft guard to keep dirt and dust out of the house.

Tshepiso P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tshepiso P

Was not happy with the place.

No carpets on the floor, there was a squirrel in our chalet, my kids were so scared we stayed up all night.

Aventine F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aventine F

Vacation with partner.

A perfect place to reconnect.

Kentse S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kentse S

Beautiful, affordable stay with a great Host, Jan.

Buyskop lodge was amazing. Their self catering chalets are very equipped, and the stuff is very friendly and efficient. The host Jan was very accommodating and kept us informed through out the weekend. Covid19 regulations were followed the chalets were clean. The breakfast provided was delicious and more than enough. We really enjoyed our stay.

Roy P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy P

Perfect getaway just outside Bela-Bela.

The unit is well equipped, clean and stylish. Was well received by Anna where she made us very welcomed. We made used of the spa facilities for a full body massage and enjoyed thoroughly. We will be back again.

Talent M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talent M

It was okay.

It was our second time at the lodge. Enjoyed the walks. Would be nice though if guests could be monitored. There was lot of noise from surrounding chalets and people were drinking and shouting at the pool area. Enjoyed our time and enjoyed our refreshing massages at the spa. Thumbs up ladies. Our disappointment was the day we left. We felt chased out by the service ladies. They didn't even know we were checking out, but the moment we told them it's our last day they waited to clean by the door. My husband was upset and asked them if they will wait the whole 1 hour. It was only 9 am and check out is at 10. That was really rude on their part. Other than that, we will go back as a group of friends again.

Buyskop Lodge, Conference and Spa se terugvoer

Good day,
Thanks for your review!
We strive to continuously improve our service and feedback is always appreciated.
Apologies for our over-eager cleaning staff, we will certainly address the issues you mentioned.
Regards,
Buyskop Lodge

Buyskop Lodge, Conference and Spa
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA735270126a506742f98f22c4ffd59b2ecbb7480b6033e24f0516dcf24b1f155a9ebd6c0f02b47e011ba7d3d94f619c562d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 R101 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.86457 28.32762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang