Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By die Baai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Hannelie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustieke ervaring nie te versmaai. Atmosfeer antiek en gevoel van warmte ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noni H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie baie lekker plek vir vakansie. Vriendelike ontvang van die eienaar, baie skoon en lekker gesinsplekkie sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Vriendelike gasvrou. Die huisvesting is baie bekostigbaar. Die beddegoed is net bietjie afgeleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Die lekkerste plek by die Baai. N baie lekker, ruim en netjiese plek. Als wat nodig is vir 'n selfsorg eenheid. Baie vriendelike ontvangs. Sal definitief die plek aanbeveel vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie R
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Baie aangenaam. Dit was beslis die moeite werd. Netjies en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Wonderlik gewees. Baie lekker gebly. Andre is great mense en baie vriendelik. Grondpad is sleg. Van Springbok vat pad deur Komaggas. Baie mooi pas en berge. Sal vir seker weer soontoe gaan. Het baie lekker gebly. Ek beveel Rooi Spinnekop aan as die lekkerste restaurant daar met billike pryse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Rustig, veilig. Lekker gebly, maar Hondeklipbaai is buite die bereik vir die gemiddelde reisiger. Paaie is nogal rof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Aangenaam, fantasties, rustig. Dit was aangenaam, fantasties en baie rustig. Die eienares is baie vriendelik en sy's 'n mense mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie En Marinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker en rustig. Baie netjies uitstekende kos by die Rooispinnekop Restaurant. Andre en Petro, julle is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abie A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Was fantastic en lekker. Ons was ontvang deur 'n awesome friendly twee mense Petro en Andre. Wat die weekend vir ons special gemaak het. Awesome plekkie, vriendelike dorpsmense, restaurant om aan te beveel, Rooi Spinnekop Restaurant. Jammer vir die laat reply.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagweg 66, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3b2957ffaba6b0676bd1fc24f72a184014d3145aec03e74f4fe967ed721978d293d2c1b57f1a6947dc73b2ccab389e201d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 66 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315507734605 17.276888972877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang