Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By die Baai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Noni H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie baie lekker plek vir vakansie. Vriendelike ontvang van die eienaar, baie skoon en lekker gesinsplekkie sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Vriendelike gasvrou. Die huisvesting is baie bekostigbaar. Die beddegoed is net bietjie afgeleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Aangenaam, fantasties, rustig. Dit was aangenaam, fantasties en baie rustig. Die eienares is baie vriendelik en sy's 'n mense mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie R
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Baie aangenaam. Dit was beslis die moeite werd. Netjies en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Wonderlik gewees. Baie lekker gebly. Andre is great mense en baie vriendelik. Grondpad is sleg. Van Springbok vat pad deur Komaggas. Baie mooi pas en berge. Sal vir seker weer soontoe gaan. Het baie lekker gebly. Ek beveel Rooi Spinnekop aan as die lekkerste restaurant daar met billike pryse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie En Marinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker en rustig. Baie netjies uitstekende kos by die Rooispinnekop Restaurant. Andre en Petro, julle is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abie A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Was fantastic en lekker. Ons was ontvang deur 'n awesome friendly twee mense Petro en Andre. Wat die weekend vir ons special gemaak het. Awesome plekkie, vriendelike dorpsmense, restaurant om aan te beveel, Rooi Spinnekop Restaurant. Jammer vir die laat reply.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Ruim en netjies. Lekker ruim en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Andre
By die Baai
Goeie dag My beskrywing op die besprekings agentskap se nerens dat daar see uitsig is nie, maar ek se wel dat ons minder as 100 meter van die see is, wat ook so is. Die eiendom het hoe mure om , om gaste se privaatheid verseker. Ek het ook aan jou vrou gese dat ek haar sal laat weet as ek die skeermes vind. Ek het dit nie gevind nie, en as dit so ernstig was, kon jy my ook weer gebel het. As die braaier te veel gerook het, kry hout wat droog is.

Fanie V
1 nag Gesin met tieners
2.6
Okt 2022

Baie lekker dorp om te kuier. Dop en Kreef is 'n moet, die beste kos en diens. Plekkie is mooi maar die tentgedeelte kort vir seker bietjie opgradering. Deur kan glad nie van binne sluit nie, verder is ons vriendelik ontvang en alles was mooi skoon en netjies.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagweg 66, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3b2957ffaba6b0676bd1fc24f72a184014d3145aec03e74f4fe967ed721978d293d2c1b57f1a6947dc73b2ccab389e201d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 66 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315507734605 17.276888972877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang