Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By die Baai

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagweg 66, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

By die Baai is stapafstand vanaf die see, ongeveer 100 meter, en bied verblyf aan 4 gaste.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n privaat badkamer met 'n stort, en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis. Die leefarea het 'n binne-braai en 'n TV met Openview. Die eenheid het ook 'n dek met 'n see-uitsig. Buite braaigeriewe is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Verskeie restaurante en besienswaardighede is stapafstand van By die Baai af. Gaste kan gaan visvang, ontspan en die strand met sy talle gety- en rotspoele verken. Daar is besienswaardighede soos die Dog Stone, Aristea-skeepswrak van 1945 en Spitfire Rock wat uitstekende fotogeleenthede bied naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Noni H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker plek vir vakansie. Vriendelike ontvang van die eienaar, baie skoon en lekker gesinsplekkie sal weer daar oorslaap.
Sep 2023
Sarie V
Saam met vriende
5.0
Vriendelike gasvrou. Die huisvesting is baie bekostigbaar. Die beddegoed is net bietjie afgeleef.
Aug 2023
Jolene C
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam, fantasties, rustig. Dit was aangenaam, fantasties en baie rustig. Die eienares is baie vriendelik en sy's 'n mense mens.
Jan 2023
Sakkie R
4.8
Baie aangenaam. Dit was beslis die moeite werd. Netjies en gasvry.
Sep 2024
Louis C
Saam met lewensmaat
4.8
Wonderlik gewees. Baie lekker gebly. Andre is great mense en baie vriendelik. Grondpad is sleg. Van Springbok vat pad deur Komaggas. Baie mooi pas en ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wagweg 66, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink By die Baai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagweg 66, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3b2957ffaba6b0676bd1fc24f72a184014d3145aec03e74f4fe967ed721978d293d2c1b57f1a6947dc73b2ccab389e201d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 66 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315507734605 17.276888972877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang