Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By the Bay @ Buff and Fellow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duine-weg 16, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 267 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

By the Bay @ Buff and Fellow bied gerieflike vakansieverblyf in 'n bekoorlike selfsorghuis in Groot-Brakrivier. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende, bied die perfekte omgewing om op die Groot-Brakrivier se oewer te ontspan en is stapafstand vanaf Suiderkruisstrand.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die aparte badkamer op die boonste verdieping het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.

Daar is ook 'n goed toegeruste speletjieskamer met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n kroeg, asook 'n houtvuurwarmbad en 'n pizza-oond.

Verder is daar kanoes, lyfplanke en ander strandbenodighede beskikbaar. Die verblyf is naby winkels, restaurante en toeriste-aantrekkings.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Duine-weg 16, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 267
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 267
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duine-weg 16, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45bed1774a56a83da2a1d358b7fc7ce1b6305c3c26003ae1898513dc3d43738afb6895b69eeb78983332cb6800ded06e649b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 267 per nag, vir 8 mense 16 Duine Road Suiderkruis 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054492776454 22.229831814766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang