Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By the Bay @ Buff and Fellow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duine-weg 16, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 267 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

By the Bay @ Buff and Fellow is 'n bekoorlike selfsorghuis in die Groot-Brakrivier-omgewing. Dit bied gerieflike vakansieverblyf, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende. Dié huis bied die perfekte omgewing om op die oewer van die Groot-Brakrivier te ontspan en is stapafstand van Suiderkruisstrand af.

Dit het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 4 enkelbeddens het. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort, terwyl die aparte badkamer op die boonste verdieping met 'n stort toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en droër is beskikbaar vir gaste se gerief. Dit maak oop na 'n lieflike eetarea wat verder strek na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is en beskik oor 'n knus kaggel.

Dié eenheid bied 'n goed toegeruste speletjieskamer met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en kroegarea en spog met 'n houtvuur-jacuzzi en 'n pizza-oond.

Die eiendom bied geriewe soos kano's, boogie-planke en strandbenodigdhede, perfek om die nabygeleë strand te geniet. Dis ook gerieflik naby winkels, restaurante en toeriste-aantreklikhede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Duine-weg 16, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 267
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 267
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duine-weg 16, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45bed1774a56a83da2a1d358b7fc7ce1b6305c3c26003ae1898513dc3d43738afb6895b69eeb78983332cb6800ded06e649b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 267 per nag, vir 8 mense 16 Duine Road Suiderkruis 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054492776454 22.229831814766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang