Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By the Beach

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe Beach Level Apartment
Vanaf
Vanaf R3 236
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die ander 2 ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n dek langs die stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die sonsondergang.

Die eenheid/kamer het

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Stilte-ure is vanaf 22:00 tot 07:00.
Geen kommersiële fotografie word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luxury Street Level Apartment
Vanaf
Vanaf R5 394
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse woonstel bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 3 van die en suite-badkamers het elk 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Die gaste in die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n kuierarea met binnebraaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n balkon wat reg rondom strek en 'n kuierarea op die dak wat met 'n vuurput en 'n see-uitsig spog.

Die eenheid/kamer het

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Stilte-ure is vanaf 22:00 tot 07:00.
Geen kommersiële fotografie word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Whole villa
Vanaf
Vanaf R15 477
per nag (plek vir 16)
  • Plek vir 16 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hele villa beskik oor 8 slaapkamers, 6 badkamers, 2 kombuise, 2 sitareas, 'n vermaakarea op die dak en 'n dek langs die stoep. Een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens, waarvan 2 en suite-badkamers het; een met 'n stort en die ander met 'n stort-oor-bad. Die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Een van hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 'n badkamer met 'n stort en 'n ander badkamer met 'n stort-oor-bad. Die oopplan-leefareas het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n vermaakarea met binnebraaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n balkon wat rondom die huis strek en 'n vermaakarea op die dak wat met 'n vuurput en see-uitsigte spog. Daar is ook 'n vermaakdek langs die stoep vanwaar gaste sonsondergange kan geniet terwyl hulle die braaigeriewe gebruik.

Die eenheid/kamer het

Slaapplek vir 16 mense 8 Slaapkamers 6 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Stilte-ure is vanaf 22:00 tot 07:00.
Geen kommersiële fotografie word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 236
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 11, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89ce0f2fbc3fde03e0ed4e49d52780b31094d564465dfe94359cde1a8fcdefbafce43ba40949d29b8c17da9699a3ad459f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 236 per nag (plek vir 6) 11 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.095642423816 18.029953491996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang