Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BydieC

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir BydieC
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene S

Heerlike kuier huis naby die see.

Dit is 'n heerlike groot huis met baie erfspasie.

BydieC se terugvoer

Anene, dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te huisves. Dankie vir julle vriendelikheid en bedagsaamheid omdat julle die huis ook so skoon en netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom!
Tom by Holidayscape namens BydieC in Kleinmond.

BydieC
Tyron B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron B

It was a nice and cosy stay. Quiet and would recommend the place.

You won't be disappointed in any way. Book today, shops within walking distance as well as the beach.

BydieC se terugvoer

Beste Tyron, dankie vir julle verblyf en positiewe terugvoering. Ook dankie dat julle die huis so skoon netjies gelos het - ons waardeer dit opreg. Met dank en vriendelike groete. Tom Prinsloo van Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond

BydieC
Marilie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie J

Uitstekende ligging!

Heerlik gebly en so lekker naby aan die strand.

BydieC se terugvoer

Beste Marilie en Familie,
Dankie vir jul kuier en die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.
Met dank en vriendelike groete.
Tom Prinsloo, Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond.

BydieC
Stephanie I - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie I

Uitstekend lekker en veilig vir kinders.

BydieC is 'n baie lekker huisie, alles is gemaklik. Dis stapafstand na strand en winkels. Sal enige tyd weer gaan.

BydieC se terugvoer

BesteStephanie,
Dankie vir jul kuier en die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.
Met dank en vriendelike groete.
Tom Prinsloo, Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond.

BydieC
Quinton E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton E

Lekker bo my verwagting. Ons kom weer.

Ons het dit geniet. Letterlik binne loopafstand van die see.

BydieC se terugvoer

Beste Quinton,

Dankie vir jul kuier en dat julle die huis so mooi netjies gelos het. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Nogmaals dankie vir die positiewe terugvoer

Tom Prinsloo by Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond

BydieC
Derrick S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick S

Uitstekende opsie in Kleinmond.

Die huis is goed toegerus en binne stapafstand van die see en winkels. Sal beslis weer besoek.

BydieC se terugvoer

Beste Derrick,

Dankie vir jul kuier en dat julle die huis so mooi netjies gelos het. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Nogmaals dankie vir die positiewe terugvoer. Tom Prinsloo by Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond.

BydieC
Peter G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G

The house is comfortable and so close to the beach.

Really enjoyed our stay here, the house is 5 minutes from the beach. The furniture and fittings are great.

BydieC se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Peter. Glad that you and your family enjoyed your stay. You are welcome back again any time!

Sincerely,
BydieC in Kleinmond

BydieC
Jason C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason C

This place was just the perfect location for our weekend away.

All I can say is epic.

Marelize D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

Heerlike naweek, goeie waarde vir geld.

Goeie en vriendelike diens ontvang.

BydieC se terugvoer

Beste Marelize,
Dankie vir jul kuier en die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer!
Met dank en vriendelike groete.
Tom Prinsloo, Holidayscape,
namens BydieC in Kleinmond.

BydieC
Jandry V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jandry V

Dit was baie lekker gewees.

Ons het die rustige omgewing geniet en het baie veilig gevoel.

BydieC se terugvoer

Beste Jandry,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons bly julle het die huis en naweek geniet.
Met dank en vriendelike groete
Tom - Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond

BydieC
Helena E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena E

Baie gerieflik

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die huis se uitleg was baie goed, veral met klein kinders. Dit het lekker gewerk dat die slaapkamers en leefarea geskei is en die deur toegemaak kon word. Heerlike kuierstoep en grasperk vir kinders. Naby die see met lekker stappaadjies.

BydieC se terugvoer

Beste Helena,

Dankie vir jul kuier en die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Met dank en vriendelike groete. Tom Prinsloo, Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond.

BydieC
Sam A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sam A

Fun and relaxing.

The house is very well-equipped, but need a upgrading.

BydieC se terugvoer

Thank you for the feedback, Sam. It was great to welcome you at last after all the Covid-19 setbacks and postponements!

BydieC
Frank A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Frank A

Huis kan gemoderniseer word.

Stortdeure oud en moet vervang word. Motorhuisdeur is 'n nagmerrie. Slotte is verroes. Kombuis ketel moet vervang word. Stoepteëls is glad tydens reën. Veiligheidsgevaar. Mense kan op nat oppervlak gly. Het inderdaad gebeur. Stoep uiters gevaarlik. Toilette maak verskriklike geraas wanneer gebruik word.

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 7, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA858bda205b80ca805d50d465efad4254919ffb53d96f4b4e0c335cf9700f6deb4d755b08e1fb8a1dc343f495da004f93e05d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 7 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3426959 19.03523082209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang