Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Renity

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir C-Renity
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Eugene C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene C

Alles perfek en vriendelike ontvangs het ons verblyf wonderlik gemaak.

Baie dankie vir 'n skoon en netjiese kamer.

C-Renity se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly julle het dit geniet, dit is 'n plesier om ons gaste te dien. Ons hoop ons sien julle weer

C-Renity
Angeline K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline K

Fabulous.

The place is neat and tidy. Is safe and private. The owners we very kind and nice. Will definitely recommend them to anyone.

Jurie H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie H

Baie lekker gekuier in 'n baie netjiese plek baie naby die see. Die eienaars baie behulpsaam en vriendelik.

Baie naby die see. Het ook van geen beurtkrag geweet gedurende ons tydperk daar nie. Veilig geparkeer. Binnebraai ook 'n groot bonus. Beskik ook oor Wi-Fi. Kan die plek beslis aanbeveel! Baie dankie vir 'n heerlike vakansie.

Dorothy P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dorothy P

Hele review bo.

Die plek is bitter klein. Slegs koffiekoppies, geen ander breekware nie. Alhoewel dit net 'n oorslaapplek is, kan daar ten minste meer geriewe wees, of ten minste 'n bank om op TV te kyk, en borde en glase vir wegneemetes. Dalk selfs 'n mikrogolf ook. Ons het 15h50 gearriveer en binne 10 minute besef dit gaan nie werk nie. Ons was bereid om 50% van ons geld te verloor, maar die eienaar het aangedring op 100% in sy sak. Ek kon bosslapers gaan haal om in my plek te bly, dan het ek nie R890 gemors nie. Mens verwag bietjie meer menslikheid van ouer gashere/dames, maar dit is duidelik nie die geval nie. Sal die plek beslis nie aanbeveel nie! Daar was nie eens plek vir my kleresak om te staan nie, so knap is dit om die bed. Bitter teleurgesteld!

Handre B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre B

Uitstekend. Presies wat ons benodig het.

Die eienaars Nick en Zelda Erasmus is besondere gasvrye mense wat daartoe in staat is om kuiergaste gou op hulle gemak te laat voel. Die akkommodasie was baie netjies en skoon, afgerond met sjokolade en cappuccino uit die boonste rakke.

Bronwyn L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bronwyn L

Terrible bed, it was so bad that we left after the first night.

Definitely false advertising. Lead to believe its bigger than it is. I would not recommend this to anyone. For R900 a night I could have stayed in a much better place. Once I noticed its a sleep and go I immediately made contact with both website and the owner. Explained my story. And was told no refunds even though the booking had just been made. There should be a cancelation policy in place. I lost R900 due to this not being in place. I will not recommend website or C-Renity to anyone. Definitely not value for money. It's very far from central Hermanus.

Caylin L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylin L

Perfect place to stay for a weekend get away.

What a lovely couple. The facilities were very neat and tidy and exactly what we needed for a weekend trip. Wi-Fi was on 24/7, even during loadshedding, which is very convenient. Would definitely recommend it and go there again!

Thys O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys O

Baie goeie waarde vir jou geld!

Geen wanvoorstellings nie. Siesta het alles in wat benodig word om heerlik te ontspan. Baie netjies en ligging ook baie goed. Gasvryheid van Nic en Zelda ken geen perke nie.

Cecile D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D

Gerieflik en veilig.

Ons het baie lekker geslaap in 'n mooi en gerieflike kamer.

C-Renity se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Dankie dat julle by ons kom inloer het.
Dit was heerlik om julle te ontmoet.

C-Renity
Fanie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Siesta-woonstel — lieflike, ruim, luukse wooneenheid, het absoluut al die geriewe wat nodig is, baie stil area, minute se stap na die strand.

Gaste eienaars Nick en Zelda is uiters gasvry en behulpsaam met goed ingeligte advies vir interessante plek besoeke in omgewing. Ons het nie geweet van load shedding nie! Die gastehuis is feitlik heeltemal off the grid met solar-/battery-krag gedurende ons hele verblyftydperk. Krag was 5 keer af in Hermanus, ons het nie eers geweet daarvan nie! Wat 'n pragtige plek om te gaan ontspan met die mooi berguitsig en die see.

C-Renity se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly dat julle kon ontspan en dat julle die tyd by ons sowel as die omgewing geniet het. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontmoet.

C-Renity
Belinda E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda E

Wonderlik.

Zelda en Nick was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gekuier.

Johnnifer Warren P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnifer Warren P

Fantasiesmagories kuier met lieflike seeuitsig.

Gratis WiFi en geen beurtkrag. Die sien van walvisse was memorable. Beosoek graag vir C-Reniti vir 'n baie onvergeetlike lekker tydtjie.

C-Renity se terugvoer

Ek is bly julle het julle verblyf geniet.

Walvisse is altyd die kersie op die koek.

C-Renity
Robert V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Short stay.

2 rooms: One smaller room and another bigger unit that sleeps 4 with a kitchen and indoor braai. Bigger unit is good value for small family. Friendly hosts.

Estelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle S

Stunning!

Very clean room. Friendly welcome we immediately felt at home.

C-Renity se terugvoer

Hi Estelle

Thank you for your positive feedback

Much appreciated

C-Renity
Johan B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Verblyf effe klein, maar mooi, veilige omgewing!

Baie vriendelike en innemende gashere!

Jenny H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny H

Lovely.

We had a last minute need for accommodation and our hosts were most gracious in taking us in. We stayed in their Sleep and Go room, which is very small but has all you need. The only thing I can find to suggest, is 2 hooks in the bathroom on which to hang your towels, but that's a really small thing.

C-Renity se terugvoer

Hi Jenny,
Thank you for your positive feedback, as well as your suggestion
Much appreciated
Warm regards


C-Renity
Alida M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida M

Stil en vreedsaam.

Die plekkie is baie aangenaam, die gasheer en gasvrou is uiters bekwaam en vriendelik. Dis om aan te beveel.

C-Renity se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie.

C-Renity
Lezanne L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lezanne L

Parkering is regtig 'n groot probleem.

Hulle het nie parkering vir motor nie en dan moet iemand jou heeltyd op- en aflaai. Dit maak dit moeilik. Ek sou voorstel hulle maak die tuintjie oop.

Mare S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mare S

Ek het slaapplek gesoek en eers 5 uur bespreek.

Baie vriendelik en flink diens en baie gasvry.

Carmen M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen M

Wonderlike diens.

Mooi, skoon, netjies en veilig en naby aan die strand. Ons het die kuiertjie baie geniet.

C-Renity se terugvoer

Carmen, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Mooi naweek.

C-Renity
Laurence C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurence C

Baie vriendelike ontvangs en netjiese plek.

Perfek geleë en baie rustige atmosfeer. Eienaars is besonders vriendelik en verwelkomend.

Andre K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Baie lekker en rustig

Die gasvrou het uit haar pad gegaan vir ons. ’n Warm en aangename gasvrou.

C-Renity se terugvoer

Andre, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Mooi naweek vir julle.

C-Renity
Elumpie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elumpie E

Gulde ontvangs na ons in reën gery het, baie gasvry.

Kamer was netjies en skoon. Probleem is egter dat daar nie parkering is vir motorfiets nie en moes die motorfiets op straat staan. Ligging is ook 'n probleem - aanwysings nie baie duidelik nie en het gesukkel om die gastehuis te kry.

Sonja C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C

Rustige verblyf.

Pragtige, netjiese verblyf. Baie vriendelike gasvrou. Sal weer gebruik maak van C-Renity.

C-Renity se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit laat ons hart warm klop. Mooi dag.

C-Renity
Jacques M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Heerlik gebly en kan die groot eenheid beslis aanbeveel.

Eienaars vriendelik en behulpsaam. Eenheid pragtig en netjies met alles wat mens nodig het. TV met volle DStv-pakket beskikbaar in slaapkamer. Meubels, linne, dekor en alle kombuisitems is nuut en in werkende toestand. Stoof en mikrogolf in kombuis. Lekker groot yskas. Groot hangkas in slaapkamer, met spasie in die vertrekke. Lekker binnebraai, en see-uitsig vanaf kombuis en leefarea. Heerlike badkamer en stort. Ligging is loopafstand van die see af, en ry-afstand van vele besienswaardige naby Hermanus. Veilige parkering en stil area sonder geraas van verkeer. Gratis WiFi 'n ekstra bonus! Ons sal definitief op geen ander plek gaan bly as by C-Renity as ons ooit weer in daardie omgewing blyplek soek nie!

C-Renity se terugvoer

Beste Jacques,
Baie dankie vir die pragtige verwysing, sulke waardering van gaste, spoor ons aan om nog hoër hoogtes te bereik.
Vriendelike groete
Zelda

C-Renity
Granville K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granville K

Dit was asemrowend.

Wil dankie sê aan Zelda hulle vir 'n wonderlike geleentheid wat hulle ons gebied het om daar te bly. Dit was ongelooflik lekker gewees.

C-Renity se terugvoer

Goeie dag Granville,

Ons is bly dat julle die omgewing en die stilte geniet het
Kom kuier gerus weer !!

C-Renity
Douglas M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas M

Ons sal Siesta weer besoek.

Ons het lekker gebly by Siesta. As ons weer Hermanus besoek sal Siesta ons eerste keuse wees.

C-Renity se terugvoer

Baie dankie, Douglas, sulke goeie terugvoering motiveer ons tot nog beter dienslewering.

C-Renity
Leanda L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda L

Fantasties!

Ons het so lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Verseker 'n lekker plek om te bly.

C-Renity se terugvoer

Baie, dankie, ons is bly julle het dit geniet, dit is voorwaar 'n riem onder die hart, vir sulke positiewe terugvoer!

C-Renity
Linda C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C

Dis 'n moet kuier! See-uitsig en netjies met binnebraai!

Ons het die kuier so geniet. Alles was netjies. Goeie kwaliteit beddegoed, handdoeke, eetgerei en breekware. Alle elektriese items werk. Binnebraai was 'n bonus. Mooi see-uitsig. Lekker warm water vir stort! Ons sal die slaapplek beslis aanbeveel.

C-Renity se terugvoer

Baie, dankie, vir die wonderlike terugvoering, ons waardeer dit opreg!

C-Renity
Kelly F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly F

Whale fest weekend getaway!

Comfy, tidy, all necessities for easy living (indoor braai is a huge bonus), great location, only 15 minutes from Hermanus. Gorgeous views. Warm welcome and a quick Whatsapp to owner for further info if needed (otherwise private and left to own devices). We had a great stay, we will be back for sure!

C-Renity se terugvoer

Thank you, for the positive feedback, we're looking forward to your next visit!

C-Renity
Kobus E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus E

Goeie ligging, netjiese en veilige blyplek (ook vir motor), baie gasvrye mense.

Baie netjiese en veilige blyplek met goeie ligging. Ook veilige afdak vir motor. Gasvrye eienaars.

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scallop-close 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXmlIVhCtDHtu642WG3j7zuNAc9UVm2yzO9jjv5xJRDqUR7dCNd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 5 Scallop close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.419837 19.1483339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang