Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Renity

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Eugene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Alles perfek en vriendelike ontvangs het ons verblyf wonderlik gemaak. Baie dankie vir 'n skoon en netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
C-Renity
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly julle het dit geniet, dit is 'n plesier om ons gaste te dien. Ons hoop ons sien julle weer

Angeline K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Fabulous. The place is neat and tidy. Is safe and private. The owners we very kind and nice. Will definitely recommend them to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie lekker gekuier in 'n baie netjiese plek baie naby die see. Die eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Baie naby die see. Het ook van geen beurtkrag geweet gedurende ons tydperk daar nie. Veilig geparkeer. Binnebraai ook 'n groot bonus. Beskik ook oor Wi-Fi. Kan die plek beslis aanbeveel! Baie dankie vir 'n heerlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy P
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2024

Hele review bo. Die plek is bitter klein. Slegs koffiekoppies, geen ander breekware nie. Alhoewel dit net 'n oorslaapplek is, kan daar ten minste meer geriewe wees, of ten minste 'n bank om op TV te kyk, en borde en glase vir wegneemetes. Dalk selfs 'n mikrogolf ook. Ons het 15h50 gearriveer en binne 10 minute besef dit gaan nie werk nie. Ons was bereid om 50% van ons geld te verloor, maar die eienaar het aangedring op 100% in sy sak. Ek kon bosslapers gaan haal om in my plek te bly, dan het ek nie R890 gemors nie. Mens verwag bietjie meer menslikheid van ouer gashere/dames, maar dit is duidelik nie die geval nie. Sal die plek beslis nie aanbeveel nie! Daar was nie eens plek vir my kleresak om te staan nie, so knap is dit om die bed. Bitter teleurgesteld!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Handre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Presies wat ons benodig het. Die eienaars Nick en Zelda Erasmus is besondere gasvrye mense wat daartoe in staat is om kuiergaste gou op hulle gemak te laat voel. Die akkommodasie was baie netjies en skoon, afgerond met sjokolade en cappuccino uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2023

Terrible bed, it was so bad that we left after the first night. Definitely false advertising. Lead to believe its bigger than it is. I would not recommend this to anyone. For R900 a night I could have stayed in a much better place. Once I noticed its a sleep and go I immediately made contact with both website and the owner. Explained my story. And was told no refunds even though the booking had just been made. There should be a cancelation policy in place. I lost R900 due to this not being in place. I will not recommend website or C-Renity to anyone. Definitely not value for money. It's very far from central Hermanus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Caylin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Perfect place to stay for a weekend get away. What a lovely couple. The facilities were very neat and tidy and exactly what we needed for a weekend trip. Wi-Fi was on 24/7, even during loadshedding, which is very convenient. Would definitely recommend it and go there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie goeie waarde vir jou geld! Geen wanvoorstellings nie. Siesta het alles in wat benodig word om heerlik te ontspan. Baie netjies en ligging ook baie goed. Gasvryheid van Nic en Zelda ken geen perke nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Gerieflik en veilig. Ons het baie lekker geslaap in 'n mooi en gerieflike kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
C-Renity
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Dankie dat julle by ons kom inloer het. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Fanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Siesta-woonstel — lieflike, ruim, luukse wooneenheid, het absoluut al die geriewe wat nodig is, baie stil area, minute se stap na die strand. Gaste eienaars Nick en Zelda is uiters gasvry en behulpsaam met goed ingeligte advies vir interessante plek besoeke in omgewing. Ons het nie geweet van load shedding nie! Die gastehuis is feitlik heeltemal off the grid met solar-/battery-krag gedurende ons hele verblyftydperk. Krag was 5 keer af in Hermanus, ons het nie eers geweet daarvan nie! Wat 'n pragtige plek om te gaan ontspan met die mooi berguitsig en die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
C-Renity
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly dat julle kon ontspan en dat julle die tyd by ons sowel as die omgewing geniet het. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scallop-close 5, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXmlIVhCtDHtu642WG3j7zuNAc9UVm2yzO9jjv5xJRDqUR7dCNd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 5 Scallop close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.419837 19.1483339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang