Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C25 Knysna Quays

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan, Knsyna Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

C25 Knysna Quays bied selfsorg-vakansieverblyf in 'n woonstel in die gesogte Knysna Quays-ontwikkeling in hierdie idilliese dorpie op die Tuinroete. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n sentrale basis vanwaar hulle hul vakansie kan geniet.

Die dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die eerste gedeelde badkamer is op die grondverdieping geleë en die tweede badkamer is op die eerste verdieping. Albei het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele en 'n etenstafel toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Dit lei na 'n balkon met meubels en 'n uitsig oor die strandmeer. WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n swembad en etenstafel. Die verblyf het 'n omsetter vir kragonderbrekings en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby Knysna Waterfront en ander plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Spinnakerrylaan, Knsyna Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan, Knsyna Quays, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad8d7d071516efce71fa5a44a824f0223a0d0798be019d561a06531d6a5871b6de6729254770ccb8d5f2ef6fb6e6c2d1060?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) Spinnaker Drive Knsyna Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.041047169864 23.046362404616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang