Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabana Mio Holiday Apartments

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 159, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cabana Mio Holiday Apartments is ’n selfsorg-duplekschalet in ’n veilige kompleks in Amanzimtoti, 100 m vanaf Amanzimtoti-strand. Hierdie kompleks bied direkte toegang tot ’n skoon en rustige strand, met warm water.

Cabana Mio bied verblyf in 7 duplekschalets wat elk 128 m² groot is. Elke chalet bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.

Op die boonste verdieping is daar slaapkamers en badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kamer het deure wat na die balkon lei. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n bad, toilet en wasbak het.

Op die onderste verdieping is die kombuis, eetarea en sitarea, sowel as ’n gastetoilet. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en toonbank met stoeltjies toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel met 6 sitplekke. Die sitarea het lugversorging en ’n TV met sekere DStv-kanale.

Elke eenheid het ’n etenskroeg, en 4 van die eenheid het beskutte balkonne wat deel vorm van die kombuis, waar daar ’n tafel en 6 stoele is. Die ander 3 eenhede het verandas waar daar geëet kan word.

Elke eenheid het ’n privaat stoep met ’n ingeboude braai, soliede betonmeubels en ’n paar plastiekstoele. Daar is ook ’n stort wat gebruik kan word om af te spoel na ’n dag by die strand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Anneké B
Gesin met tieners
5.0
Rustig en heerlik ontspannend gewees. As gesin het ons dit baie geniet om in Cabana Mio Holiday Apartments tuis te gaan.
Jan 2024
Tercia E
Gesin met tieners
5.0
It was awesome staying there. Friendly neighbours taking care of visitors. It was relaxing and a very nice place to stay at. The beach ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Happy M
Gesin met klein kinders
5.0
It was nice and accommodative. Can you check your switch, because it was on and off and some of the fans were not working.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Diane F
4.8
Comfortable, love the direct access to the beach. Would have liked a broom, mop and iron in the unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Ismail W
4.6
Amazing. I will recommend and day to visit your place again. Baie dankie.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Cally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Beach-weg 159, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cabana Mio Holiday Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 159, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b9d739fc23234ed50d1f8f409d8ce2a2d3a12ac779cc125faf95f83c2565cd34a529cc08683ad1e3809f25c6f6c7819c7e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 159 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.042413830875 30.895946576057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang