Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabin 2 @ Eagle Falls Country Lodge & Adventures

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtenfontein Plaas, Eagle Falls Country Lodge, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eagle Falls Country Lodge & Adventures is in Uniondale. Dit bied 'n rustige omgewing waar gaste óf kan ontspan óf aan 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite kan deelneem. Hierdie ligging bied 'n mengsel van ontspanning en avontuur in 'n natuurlike omgewing.

Dié oopplan-cabin bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit beskik oor 'n eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die houtdek bied buitesitplek en 'n pragtige uitsig. Gaste kan aktiwiteite soos voetslaan, abseil, perdry en snoeker op die perseel geniet. Vir diegene wat meer avontuur soek, is daar 4x4-roetes, rotsklim, swem in natuurlike rotspoele, en Boesmangrotte en 'n natuurlike brug om te verken. Verder bied hierdie verblyf 'n fantastiese basis om die Langkloof-streek te verken, waar besoekers vrugteplase kan besoek en vars produkte van plaaslike plaasstalletjies kan koop. As gaste in die teenoorgestelde rigting op pad is, kan gaste gewilde besienswaardighede soos die Kango-grotte, volstruisplase en 'n krokodilplaas ervaar. Wynproe by plaaslike wynplase langs die roete dra by tot die aantrekkingskrag en bied 'n diverse ervaring aan reisigers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 37

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Ruigtenfontein Plaas, Eagle Falls Country Lodge, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtenfontein Plaas, Eagle Falls Country Lodge, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA306b5779481aafed1aaaa74f9fba134ea2f82f51fde7c3abe9878875b73fe236d74ae77ee14a412ab699b00c198743e4b1e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense Ruigtenfontein Farm Eagle Falls Country Lodge 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.737366792813 22.821907997131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang