Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabin16 @Riviera Wharf

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Susette L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Was heerlik gewees! Eenheid is baie goed toegerus. Pragtige dekor. Baie lekker opset omdat gaste hotel se swembad en restaurant kan gebruik met heerlike kroegetes. Baie mooi uitsig as jy buite by hotel deel sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick & Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Baie dankie vir die resensie, Susette. Dit was heerlik om jou te kon ontvang en bederf. Geniet die res van jou reise. Kom kuier asb. weer.

Odette D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Heerlik. Ona het dit baie geniet. Het alles wat jy nodig het in 'n woonstel. Lieflik by die swembad en stunning view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick & Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Odette. Dit was waarlik 'n groot voorreg om julle by Cabin 16 te ontvang. Kom kuier gerus weer. Dankie vir die mooi skoon woonstel wat julle agtergelaat het.

Chrisna C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Gerieflik, netjies en word sterk aanbeveel. Die eenheid het alles gehad waaraan ons kon dink. Die eienares is vreeslik gaaf en behulpsaam. Die WiFi-sein is nie baie sterk nie. Ek beveel Cabin16 @Riviera Wharf vir enigiemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick & Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Liewe Chrisna. Ons waardeer jul kuiertjie by ons so baie. Die mooi woorde wat jy geskryf het, is ñ riem onder die hart. Dankie daarvoor. Seengroete

George G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Nie te sleg nie maar sal nie weer daar bly nie. Woonstel was donker en geen uitsig nie. Was wel netjies en skoon maar nie wat ons verwag het langs 'n rivier nie. Ek dink die eienaar wou seker maak ons is gemaklik, wat ons waardeer, maar het ons laat voel soos skoolkinders en eerstekeer oorblyers met al die moet en moenie's. Ons is wêreldreisigers en verstaan wat als behels om by 'n plek te oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Derick & Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Baie dankie vir jul terugvoer. Jammer vir enige ongerief. In ons LS inligtingstuk word daar duidelik aangedui dat die woonstel nie 'n rivier uitsig het nie. Ongelukkig is daar reëls opgeplak, want dit is die hotel se vereiste. Ons is daaraan verbonde. Ek is jammer dat dit julle gepla het. Dankie vir die resensie. Mag jul toekomstige reise goed daaruisien.

Candy O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Home from home. Had a great stay, loved the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick & Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Thank you, Candy, for staying with us. We loved having you here. Thank you for your kind words. Please visit us soon again.

Lerato M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Awesome. Try and get a lot more stronger wifi service as that one didnt really assist, besides that everything else was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick & Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Thank you for the feedback on your stay. Apologies for the Wi-Fi signal. In our advertisement, we do mention that the Wi-Fi signal is limited. Especially during load-shedding, then there's no wifi. The generator only keeps the lights on. Unfortunately, we don't have much we can do else until we get fiber in the area. We are however looking into getting this problem sorted out soon.

Patrick K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Dit was in die geheel ver bo wat ons verwag het. Ons wil Renata komplimenteer op die noukeurigheid in die uitleg van die eenheid. Alles wat ons moontlik kon verwag was beskikbaar. Die feit dat ons van die hotel se geriewe kon gebruik maak was 'n absolute bonus. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons was ook verbaas oor die grootte van die eenheid, asook die feit dat dit selfsorg is alhoewel dit deel uitmaak van die Riviera hotel. Dit was ook verbasend stil. Ons sal beslis in die toekoms weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Derick & Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Baie dankie vir julle terugvoer Patrick. Ons waardeer dit werklik baie. Dit is vir ons heerlik om gaste te trakteer met skoon geriewe, en om seker te maak dat jul alles het wat jy tuis ook sou gebruik het. Dankie dat julle ons gekies het om jul welverdiende ruskans te akkomodeer. Kom asseblief weer.

Petro D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2023

Baie netjies en gerieflik. Heerlike kuier gewees. Baie gasvrye eienaars. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Derick & Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Baie dankie vir jou gunstige resensie, en jul verblyf Petro. Dit was vir ons 'n eer om julle by ons te verwelkom.

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Goeie geriewe - alles wat mens mag benodig. Eienaar, Renate, was baie baie behulpsaam! Hotelgeriewe ook tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick & Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Baie dankie vir julle welkome gradering. Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet. Ons hoop om julle sommer gou gou weer te bederf by Cabin 16.

Peter M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie aangename plekkie om te bly. Eienaars baie vriendelik en sal altyd help. Ek beveel die plekkie aan en sal weer gaan. Baie dankie vir die goeie diens en vriendlikheid. By die hotel is amal vriendelik en behulpsaam. Die restaurant sal ek enige tyd aanbeveel vir etes goeie gehalte en vriendelike diens. Die uitsig van die swembad baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derick & Renate
Cabin16 @Riviera Wharf
Baie dankie Peter, vir jul vriendelike woorde. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ek wil die hoop uitspreek dat dit sommer gou gou weer sal gebeur. Baie seen en sterkte met al julle toekomsplanne.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Derick & Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Riviera Wharf, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd43b9dda899d35582637028a9c7efc41a86f46eec9348b21d01005aabb1eb6b0bb7a6bb5ca643af638b8933039cea4d9700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 133 Port Natal Road Riviera Wharf 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1183929 22.1181716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang