Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cacoon

B&B
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 438, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cacoon is 'n unieke verblyfopsie in die pragtige Misty Mountain Reservaat. Hierdie unieke struktuur is 'n selfstandige koepelvormige tent wat in die bome opgehang is. Dit bied ongelooflike uitsigte en 'n onvergeetlike glanskamp-ervaring aan gaste wat 'n mengsel van avontuur en gerief soek.

Die tent met 'n dubbelbed en 'n TV met Netflix bied slaapplek aan 2 gaste. Die boombedekte paadjie lei na die badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die paadjie lei ook na 'n Jacuzzi en die kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en broodrooster toegerus is. Daar word 'n à la carte en kontinentale ontbyt in die luukse tent bedien. Ontbyt is ook in die kamer beskikbaar. Gaste kan in die gesinsvriendelike restaurant wat in Afrika-kookkuns spesialiseer en ook vegetariese, suiwelvrye en glutenvrye opsies bied, gaan eet.

Buite die Cacoon kan gaste die pragtige natuurlike omgewing geniet, 'n staptog op die nabygeleë roetes neem, of bloot in die buitesitarea ontspan en die asemrowende uitsigte op die berge bewonder. Gaste kan ontspan op sonstoele op die houtdek. WiFi en battery-aangedrewe lanterns is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n restaurant op die Misty Mountain-perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Misty Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 40

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Plaas 438, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 438, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeaddc1269de31697572fb9babdc8f09e03140ca6dee76932af25d058e80088b4106ce90ac5689ed83e0c564c8dfb73cfdc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense Farm 438 Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.02443455681 23.947755516533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang