Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caithness @19 Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caithness-weg 19, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Caithness @19 Villa is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang wat op die eienaar se perseel geleë is in die stil en lowerryke area van Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth) en is ideaal vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed asook 'n slaapbank met baie kasspasie vir gaste se bagasie. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Dié eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere Netflix beskikbaar in die sitkamer. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is gratis WiFi en 'n lessenaar ook beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot 'n privaat braai-area asook 'n gedeelde plonspoel waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Die ligging van hierdie eenheid is relatief sentraal, naby die hoofskole, hospitale en die sentrum van Walmer wat 'n verskeidenheid winkels en restaurante het.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Vaughn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Caithness-weg 19, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Caithness @19 Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caithness-weg 19, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf29395dccb2aa056b755cd042be1221870d12abc8518c6eb2939d675372a5a1b7b1b05c3af1a2f03d8dbc5431ec619a5e5b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 5 5 1 4 19 Caithness Road Walmer 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978188 25.6048584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang