Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camelthorn Kalahari Lodge

Lodge
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R3 880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim en gemaklike chalets met 2 enkelbeddens is heeltemal privaat en apart van mekaar. Elke chalet beskik oor lugversorging en het ’n en suite-badkamer met 'n stort. Die chalet het ’n stoep buite waar gaste die uitsig kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Prys sluit in

Aandete, B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 880
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikweg D1268, Intu Afrika Privaat Wildreservaat, Kalkrand, Hoachanas, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2MmY5NGRkLTg2YjctNGYzYi05Mzc1LWZkZmZiZWQ2ZTc2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 880 per nag, vir 2 mense District Road D1268 Intu Afrika Private Game Reserve, Kalkrand 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.113360200625 17.941330969334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang