Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avocado Cabin @ Camissa Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Reinder Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Alles prima. Mooie plek, gunstige ligging vir Stellenbosch, Paarl en Franschhoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Nuut, skoon, modern, ideaal geleë tussen wynplase. Mooi en moderne plek met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Fantastiese verblyf bo-op die berg! Ingrid was 'n wonderlike gasvrou van die begin af. Bed in the Shed was knus en baie oulike uitgelê. Die houtstofie was heerlik en die uitsig uit 'n ander wêreld. Ons sal beslis weer wil gaan. Alles wat jy nodig het is daar. Geluk met uitsonderlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shayne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

The perfect getaway, surrounded by nature. What an amazing place. The location is honestly breathtaking and tranquil. The conservancy area is so beautiful and Camissa Cottages is a great place to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

A perfect family getaway in the mountains at Camissa Cottages. My wife and I recently stayed at Camissa Cottages for two evenings, and once again, it exceeded our expectations. Nestled in the mountains, the environment is stunning, providing the perfect breakaway from the hustle and bustle of daily life. This time, we stayed in the charming "Bed in the Shed" cabin. Having stayed in one of the other cabins before, we were impressed by the consistent high standards. The thoughtful addition of a cot and baby feeding chair, as we were traveling with our baby, was a delightful touch that made our stay even more comfortable. Camissa Cottages is highly recommended for anyone seeking a peaceful and beautiful retreat in the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtig en modern. Bed in the Shed was presies wat ons wou gehad het. Die huis is goed uitgerus en baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Great. Ons tweede besoek en nie die laaste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinder Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Mooie rustige plek. Mooi uitzicht, mooie inrchting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderlike, pragtig. Iets om te beleef. Wat kan ek sê, daar is nie woorde nie. Jy moet dit net vir jouself beleef, sal weer en weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Al te mooi. Verblyf het idilliese dekor en die omgewing se uitsig op die berge maak dit net ekstra mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zevenrivieren-weg, Banhoek, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38b2fc96828fca98189722666010febe187add9bb59a0862965d15ecc644c63a24589d80f30b136fe780d88b7560cf929181?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Zevenrivieren Road Banhoek 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.932347047791 18.938919603825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang