Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camp Jonathan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Andre M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker! Ons het baie lekker gebly. Die plek was baie skoon en netjies. Die eienaar en werkers was baie vriendelik. Dit was lekker om in en om die swembad te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Value for money! Great customer service and very helpful. Ice and charcoal available on site. I would definitely use Camp Jonathan again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Binx K
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Die kuier was gemaklik en gerieflik, met vriendelike en hulpvaardige personeel. Die kamer sowel as die perseel is skoon en netjies. Die diens by Camp Jonathan was goed en die personeel vriendelik, enige vrae wat ons gehad het, is vriendelik beantwoord en ons het goeie advies ontvang. Die kombuis is skoon en maklik om te gebruik en het 'n gesellige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray V
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Lekker, rustig, netjies. Dis lekker om nie te hoef skottelgoed was nie vir 'n Ma wat elke dag moet kosmaak is dit 'n plus punt. Die mense doen dit vir jou. Kombuis is goed toegerus en daar is plek vir almal om te kan kosmaak soos jy moet. Jy kan regtig net rus en die tyd saam jou mense geniet. Ten spyte van die beurtkrag het die bestuur als in hulle vermoë gedoen om dit vir ons gemaklik en lekker te maak. Ons sal beslis dit weer doen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacky W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

We were pleasantly surprised by Camp Jonathan. The friendly staff were helpful and always available. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Amazing, clean, quiet, friendly staff Was amazing and everyone was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf
3.8
Mrt 2021

Rustig, goed geleë en meer vir duikers of vissermanne bedoel. Alles was in plek met baie parkeerplek, klomp braaiplekke en 2 groot kuier- en kosmaakareas. Alles het gewerk. Die storte was skoon, behalwe dat die een stort lek en die ander stortkop bly skuif (dis bietjie oud). Die swembad is bietjie groen op die oomblik. Met aankoms het die man in die tuin my gehelp en alles mooi verduidelik. Hy was baie behulpsaam met alles en het alles gedoen - van tuinwerk tot admin en geld in die kantoor beheer. Ek sal weer by die kamp bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nadine B
Lang verblyf
5.0
Jan 2020

Wat 'n wonderlike ervaring! Dit was ons tweede verblyf in Camp Jonathan en ons was weereens verbaas oor die kliëntgesentreerde benadering van al die lede in hul span - van die eienaars tot die personeel. Niks is 'n probleem nie en alles word met 'n glimlag gedoen. Ons was 'n groot groep familie en vriende, van oud tot jonk, en almal het gesê dat hulle sal terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Rustig en gemaklik. Camp Jonathan was die perfekte plek vir ons. Die badkamers was skoon en netjies, in die kombuis was daar nie 'n tekort nie. Dit was rustig en ontspannend en nie te ver van die see af nie. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Inna treats you like family. Really pleasant stay. Really nice for a family budget holiday. If you are not one for camping, but on a budget with kids, this is a lovely clean option and gives you a comfortable place to return to after your day of exploring Sodwana bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Inna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R596
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R596
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 129 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwanapad, Sodwanabaai, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabc093b1f38bb31a6338f187f42156cf43f577ec602d1ef1cea971b68e687fbea5f66893b002b70b0adc799e95cbbcb38acc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R596 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Sodwana Road Sodwana Bay 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -27.511129001967 32.658633607472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang