Camp Jonathan
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chalet vir 2
- Selfsorg
- Chalet vir 4
- Selfsorg
- Chalets vir 5
- Selfsorg
- Superieure Igloo Chalet - 2-slaapkamer-chalets met en suitemet 2 slaapkamers glas igloe en suite
- Selfsorg
- Slaapsaal vir rugsakreisigers
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Linne word slegs in die superieure chalets voorsien. Die ander chalets en die slaapsaal se gaste kan egter linne versoek teen ekstra koste of hulle eie saambring.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n wasgoeddiens teen R180 per bondel wat jy dan die volgende dag terugkry en R250 per bondel as jy dit op dieselfde dag nog terugsoek.
Die kamers, skottelgoed en storte se skoonmaak word deur die kamp se personeel behartig en is gratis.
Spyseniering is beskikbaar vir groepe van 10 gaste of meer indien dit vooraf bespreek word. 'n Spyskaart sal dan vir jou gestuur word. Bespreek die etes asb. 'n week voor jou aankoms.
Begeleide vierwielmotorfietstoere van 3 tot 4 ure saam met 'n instrukteur na die Sibaya-meer is moontlik en sluit 'n piekniek, petrol en veiligheidstoerusting by die prys in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 129 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sodwanapad, Sodwanabaai, 3170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang