Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camp Sites @ Eagle Falls Country Lodge & Adventures

Kampeer/karavaan
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
Kampplekke
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampplekke skuil tussen wilgerbome en gaste deel ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette. Die kampeerplekke het elektrisiteit en lopende water. Gaste het toegang tot WiFi.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die volgende aktiwiteite die gebruik van gaste se eie toerusting vereis:
Bergfietsry, staproetes, vierwiel- en veldfietsry, swem, Zipline en visvang.

Aktiwiteite op die perseel wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is:
visstokverhuring, perdry, 4x4-roetes, vierwielmotorfietse en -roetes.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 116 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtenfonteinplaas, Eagle Falls Country Lodge, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6be89ba57695b2e8646e71d9c17dc6f70363bf46b3b8f4623c118b34a85493f87153f6f0100ce98c3844af3150998c3943b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense Ruigtenfontein Farm Eagle Falls Country Lodge 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.721127188516 22.816543579102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang