Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camping @ Vaalwater Bush Camp

Kampeer/karavaan
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
 15 Beskikbaar
Boskamp
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampeerplekke is onder groot, ou peerbome wat oorgenoeg skadu bied. Elke kampeerplek het elektrisiteit en die stil, rustige omgewing sorg vir besonderse aande om die kampvuur. Die ablusieblok het storte, toilette en warmwaterkrane.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalwater Lodge, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c74293910b4c04d5c60d2089f2a22b2df40d3d69599a27c19f832919d520964bd6124cfb940a43bd1ceacdf3d1980f25919?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag, vir 2 mense Vaalwater Lodge Willowmore 6460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.49131865744 23.592776257672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang