Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canas

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Canas 1
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel is 'n oopplan-kamer met 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplaaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Badhanddoeke en linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring. Die woonstel het sy eie afstandbeheer vir die hek, veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Canas 2
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie selfsorgwoonstel is 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het WiFi, 'n slim-TV, en die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, induksiestoofplaat, ketel, 'n broodrooster en eetgerei en breekware toegerus. Badhanddoeke en linne word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die woonstel het sy eie afstandbeheer vir die hek sodat gaste veilig kan parkeer. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai en swembad, asook 'n klein tuintjie.

Temperatuurbeheer
Waaier

Canas 4

Canas 3
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n woonstel met 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die woonstel het 'n badkamer met 'n stort, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, en 'n sitarea met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Canas 6
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n Weber-braai op die balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malgasstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9a877c5118972bf7e9d62e7673077347705b02ac7a49cb6a2e5c91bc14f41a8c05808f214a23bce4bb749baa0648d239709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Malgas Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -33.088382141701 18.036623609193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang