Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ashleigh C
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Wat 'n wonderlike plek. Alles was perfek, groot, baie plek vir almal. Al die benodighede is daar. Plek is baie netjies. Ons het sommer baie lekker gekuier, sal gou weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peutrus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie lekker, sal weer gaan. Baie mooi, lekker gebly, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Netjies. Mooi en skoon en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantalle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Gerieflik en gemaklik. Ons het ons tydjie by Canas baie geniet. Plekkie was netjies ingerig en geleë in 'n rustige buurt. Sal beslis weer by Canas bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Vriendelike ontvangs, ruim en netjiese plekkie met alle benodigdhede. Gasvrou het ons baie mooi ontvang, baie vriendelik. Plekkie is sentraal geleë naby die dorp, mall en ontspanningsplekkies. Netjies en alle benodigdhede was tot ons beskikking. Geen steurnisse dit het 'n rustige atmosfeer geskep waar ons kon afskakel en net ons self geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda C
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Lieflike plek om tuis te gaan. Baie lekker gebly. Die skottelgoedwasser in die eenheid is ’n lekker bederf. Ons moes trappe klim, dit is die gerieflikste trappe ooit. Die eienaar is goed georganiseer. Alles het seepglad verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn L
Lang verblyf
5.0
Sep 2021

Booked all the units for a large group. I booked all the units to accommodate a mixed group of people. The feedback was that the accommodation was neat and comfortable and everyone enjoyed their stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl D
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Heerlik, pragtige omgewing. Sal vir seker weer gaan, die Weskus is so mooi en Langebaan is sentraal en Canas is beslis 'n plek om aan te beveel om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Was heerlike kuier, sal beslis weer daar bly. Netjies, luuks en vriendelik. Daar is ’n swembad vir die kinders. Lekker braai-area, stil buurt. Goeie gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Die eenheid is baie modern, skoon, veilig en baie huislik. Ons het die eenheid baie geniet. Dit is binne stapafstand van die winkels, en dit is geleë in 'n baie stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malgasstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9a877c5118972bf7e9d62e7673077347705b02ac7a49cb6a2e5c91bc14f41a8c05808f214a23bce4bb749baa0648d239709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Malgas Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -33.088382141701 18.036623609193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang