Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Canas
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ashleigh C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh C

Wat 'n wonderlike plek. Alles was perfek, groot, baie plek vir almal. Al die benodighede is daar.

Plek is baie netjies. Ons het sommer baie lekker gekuier, sal gou weer wil gaan.

Peutrus M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peutrus M

Baie lekker, sal weer gaan.

Baie mooi, lekker gebly, sal weer gaan.

Erina H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina H

Netjies.

Mooi en skoon en vriendelike diens.

Chantalle D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantalle D

Gerieflik en gemaklik.

Ons het ons tydjie by Canas baie geniet. Plekkie was netjies ingerig en geleë in 'n rustige buurt. Sal beslis weer by Canas bespreek.

Cynthia S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia S

Vriendelike ontvangs, ruim en netjiese plekkie met alle benodigdhede.

Gasvrou het ons baie mooi ontvang, baie vriendelik. Plekkie is sentraal geleë naby die dorp, mall en ontspanningsplekkies. Netjies en alle benodigdhede was tot ons beskikking. Geen steurnisse dit het 'n rustige atmosfeer geskep waar ons kon afskakel en net ons self geniet.

Zelda C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Lieflike plek om tuis te gaan.

Baie lekker gebly. Die skottelgoedwasser in die eenheid is ’n lekker bederf. Ons moes trappe klim, dit is die gerieflikste trappe ooit. Die eienaar is goed georganiseer. Alles het seepglad verloop.

Carolyn L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn L

Booked all the units for a large group.

I booked all the units to accommodate a mixed group of people. The feedback was that the accommodation was neat and comfortable and everyone enjoyed their stay.

Lizl D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl D

Heerlik, pragtige omgewing.

Sal vir seker weer gaan, die Weskus is so mooi en Langebaan is sentraal en Canas is beslis 'n plek om aan te beveel om te bly.

Tessa L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa L

Was heerlike kuier, sal beslis weer daar bly.

Netjies, luuks en vriendelik. Daar is ’n swembad vir die kinders. Lekker braai-area, stil buurt. Goeie gasvryheid.

Clive T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive T

Die eenheid is baie modern, skoon, veilig en baie huislik.

Ons het die eenheid baie geniet. Dit is binne stapafstand van die winkels, en dit is geleë in 'n baie stil area.

Mariska H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H

Ontspannend, lig en netjies.

Alles was op sy plek, netjies en skoon. Lekker cosy plekkie. Ideale wegbreek saam met paar vriendinne. Hulle kan dalk oorweeg om elektriese komberse op die beddens vir die koue winter aan te skaf. Andersins, het ons baie lekker gebly.

Yvan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvan B

Goeie bestemming vir 'n vinnige wegbreek naweek.

Canas bied baie mooi eenhede vir verblyf baie netjies en stylvol. Baie goeie ontvangs metode met geen gesukkel. Ek sal Canas 100% aanbeveel. Ligging is in 'n stil area maar ook stapafstand van winkels, Waterpark, restaurante en die see af. Gaan beslis weer gebruik maak van Canas.

Lee-ann J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann J

Die woonstel was baie netjies.

Die welkom sweets was 'n baie mooi gebaar. Hou so aan Canas, julle was tops!

Louise J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Heerlike Weskus-kuier.

Skoon, netjiese, moderne verblyf. Sal Canas weer bespreek. Terugvoer - kyk na DSTV opsie en nie Open View nie.

John H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John H

Baie lekker.

Die plek is smaakvol gemeubileer met baie goeie toebehore. Die volgende wenke sal dit nog beter maak: braai tang en braaiskottel, kleiner pot en pan en spieël in die klein kamertjie. Nogtans is ons goed ontvang en behandel. Baie dankie. Sal beslis by vriende aanbeveel.

Sheridon A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheridon A

Uitstekende logistieke reëlings om aan te meld met COVID-19 protokol in plek.

Aanvanklik gesukkel met die aanskakel van die TV en aanlyn-instruksies het fantasties gewerk.

Jeandre N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre N

Dit was amazing! Baie rustig en heeltemal gerieflik!

Daar is letterlik van alles! Baie gemaklik en veilig! Netheid was puik!

Sybel S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybel S

Regtig nice!

Die kliëntediens is fantasties. Stil en baie netjies.

Frank L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank L

Die plek was rustig en aangenaam, baie lekker gekuier.

Die sleutel wat met 'n geheime kode uit die steutelkissie gehaal moet word, is 'n baie oulike idee. Dit bespaar baie tyd en toegang tot die eenheid is daarom baie gouer. Ander aanbevelings: Die eetspasie by die tafeltjie is te klein vir twee mense. 'n Opvouskinkbordtafeltjie word aanbeveel. Voorsien ook 'n rakkie binne in die stort vir seep, shampoo ens.

Yolanda C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C

Wonderlike woning met alles wat jy nodig om lekker te kuier

Woning is netjies, skoon, baie lekker braai geriewe met alle toerusting wat jy benodig. Top gehalte kombuis toestelle wat alles werk. Baie goeie internet wat geen probleme gee nie. Eienaar van die woning is ook 24/7 beskikbaar indien enige iets verder benodig word. Baie goeie ervaring, ek sal beslis weer terug gaan!

Leoni B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni B

Great!

Kort meer braai geriewe vi elke eenheid...daar 1 braai vir hele Canas selfsorg eenhede, wat geensins werk as almal die selfde tyd wil braai nie. Daar ook geen braai tange in komplekse nie.

Canas se terugvoer

Leoni, dankie vir jou terugvoering.
Ons het intussen ekstra braai geriewe gebou wat toegerus is met die nodige toerusting.

Canas
Chantels S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantels S

Very pleasant stay.

See stars.

Frans T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans T

Baie netjies en skoon.

Badkamer-waaier raas, stortwater lek by deur uit. Beginner-koffie, -tee en -suiker sal welkom wees.

Liam S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liam S

Very relaxing yet too close to the town and civilization.

I feel like the pool should be made available and the stones should be grass, it would make it more pleasant.

Canas se terugvoer

Liam, thanks for your feedback.
The pool and enclosed garden will be separated from the back unit with a new fence and then it will be for the use of the guests. Unfortunately, the stones cannot be replaced with grass as it is used for parking.

Canas
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malgasstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9a877c5118972bf7e9d62e7673077347705b02ac7a49cb6a2e5c91bc14f41a8c05808f214a23bce4bb749baa0648d239709?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Malgas Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -33.088382141701 18.036623609193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang