Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cannonville Su Casa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Cannonville Su Casa
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pharen F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pharen F

Amazingly awesome!

We were greeted with a smile and freshly baked homemade bread. The place is neat and has a very homely feeling. Will definitely come back for a visit.

Adel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel B

Amazing, wou nie huis toe gaan nie.

Lieflike plek, die jacuzzi en swembad maak dit net nog beter. Eienaars is dierbaar.

Corne D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Vriendelik, gasvry en rustig.

Baie dankie aan die gasheer en gasvrou, julle is regtig die beste. Julle het uit hulle pad gegaan om ons te help, akkommodeer en rondgerits op julle boot. Nie te praat van die visvang wenke nie, dit was ons eerste seevis en het heerlik gesmaak. Die plekkie is fantasties en ons het dit vreeslik baie geniet.

Eddie N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie N

Dit was 'n aangename tyd in Cannonville, sal graag weer wil besoek.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons is bederf met tuisgebakte brood, koekies en sy het selfs ons wasgoed gewas toe ons probleme met die wasmasjien gehad het. Baie dankie! Die plek is goed toegerus en ruim, behalwe die tweede slaapkamer is baie klein en die oop stort so teenaan die bed is onprakties. Ons is nie-rokers en ongelukkig het die plek na sigaretrook geruik. Verder is dit 'n baie oulike plek en ons sal dit aanbeveel.

Leon B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Ons het die verblyf geniet en die jacuzzi was 'n groot gunsteling.

Die verblyf was baie aangenaam. Ons het vriendelike en flinke diens ontvang. Dankie aan die eienaar vir die visvang wenke en die moeite om ons daarmee te help.

Carika B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika B

Beautifull place with the most friendly host.

It is a lovely place with the most beautiful kitchen, lovely rooms with bathrooms and cupboards. Nice lounge with a big TV and sound system as well as a lovely braai area with a Jacuzzi. The host is very warm and friendly. Highly recommend this place for a relaxed break away, especially if going to Addo National Park.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondweg 1, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHI2Ek3l2jkNOCJYwCkGers0yEVrk2yY6T1N7xpPFJym36zG1w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Pond Road Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.703085153789 25.806698424363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang