Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cannonville Su Casa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondweg 1, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Su Casa is in Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die beskutte stoep het 'n dubbelslaapbank, 'n lieflike Jacuzzi en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die huis het 'n swembadjie waarin gaste kan afkoel.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Su Casa is 20 m vanaf die winkel en restaurant en 100 m vanaf die rivier. Daar is ook 'n privaat plek waar gaste hul bote kan vasmeer en visvang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Pharen F
Gesin met klein kinders
5.0
Amazingly awesome! We were greeted with a smile and freshly baked homemade bread. The place is neat and has a very homely feeling. Will...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Adel B
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing, wou nie huis toe gaan nie. Lieflike plek, die jacuzzi en swembad maak dit net nog beter. Eienaars is dierbaar.
Mrt 2024
Corne D
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik, gasvry en rustig. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou, julle is regtig die beste. Julle het uit hulle pad gegaan om ons te help, akkomm...
Sien meer
Des 2023
Eddie N
Saam met vriende
4.8
Dit was 'n aangename tyd in Cannonville, sal graag weer wil besoek. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons is bederf met tuisgebakte brood...
Sien meer
Jul 2024
Leon B
Gesin met klein kinders
4.6
Ons het die verblyf geniet en die jacuzzi was 'n groot gunsteling. Die verblyf was baie aangenaam. Ons het vriendelike en flinke diens ontvang. Dankie...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pondweg 1, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cannonville Su Casa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondweg 1, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHI2Ek3l2jkNOCJYwCkGers0yEVrk2yY6T1N7xpPFJym36zG1w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Pond Road Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.703085153789 25.806698424363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang