Cannonville Su Casa
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pondweg 1, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Su Casa is in Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die beskutte stoep het 'n dubbelslaapbank, 'n lieflike Jacuzzi en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die huis het 'n swembadjie waarin gaste kan afkoel.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Su Casa is 20 m vanaf die winkel en restaurant en 100 m vanaf die rivier. Daar is ook 'n privaat plek waar gaste hul bote kan vasmeer en visvang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Pondweg 1, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
- Gaste dink Cannonville Su Casa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pondweg 1, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap