Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canyon Roadhouse Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Simira L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing campsite and great concept. Beautiful campsite and great location! Staff are also amazing! Great if you are wanting to visit the canyons. The Roadhouse is great for a beer at the bar and we even did a breakfast buffet in the morning which made cleaning while camping even easier! Plus there's a pool! Can only recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker kuier saam met vriende en perfek om die omgewing te bespied. Wonderlike plek met pragtige vriendelike mense. Ons het die kampterrein en die restaurant gebruik en was baie tevrede met die netheid, diensbaarheid en skoonheid van al die geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lita G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Dit was 'n wonderlike ervaring vir ons as gesin. Alles was wonderlik - veral die ystervark en gemsbok wat die nag kom kuier het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolien D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Het heerlik gekamp. Lekker groot koeltebome, en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Epic accommodation, the coolest bar, great food, friendly staff. A must do stop. The most epic accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent stop over for a few nights. Most enjoyable. Very clean and neat campsites. Awesome restaurant with stunning vintage cars to photograph.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Absoluut wonderlik! Rustige atmosfeer, goeie gasvryheid en diens. Swembad bied goeie verligting in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker rustic en rustig. Ja, baie oulike plek met restaurant en swembad op die perseel. Die kampeerplekke is ruim en die ablusies baie skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Kampgeriewe was goed. Jakkels en gemsbok het by ons kom kuier. Rustig. Iets besonders, die dekor van die restaurant / ontvangs. Baie vriendelik. Die enigste rede vir 4 ster by netheid i.p.v. 5 is dat die personeel definitief die storte, cubicle, nie mooi skoonmaak nie. Het dit by ontvangs ook gerapporteer. Maar nog steeds het ons 'n wonderlike kuier gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie goeie geriewe en naby aan die Fish River Canyon. Baie lekker ontsnap en gekuier. Sal weer die kampplek gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Roadhouse Campsite, Visriviercanyon, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMF9wYkxsmFXcOAXk2U5AUEL12J4NzF4VhAzZGAheFt6CPjikQO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Canyon Roadhouse Campsite Fish River Canyon 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.523824824284 17.814344712164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang