Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Breaks Superior Studios

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die balans van die verblyfbedrag is 30 dae voor aankoms betaalbaar.

'n Terugbetaalbare breekskade-/sleuteldeposito sal met aankoms vereis word.

Die aantal gaste wat in 'n woonstel bly, mag nie die getal oorskry wat in die woonstelinligting verskaf is ten tyde van bespreking nie.

Parkeerplek is beskikbaar in die gebou se veilige motorhuis teen 'n addisionele fooi per dag.

Laat weet asseblief die bestuurder rakende 'n vroeë aankoms of laat vertrek aangesien dit 'n ekstra dag se besprekingstarief mag vereis.

Laatnag-aankoms moet vooraf gereël word en 'n toeslag sal gehef word wat met aankoms betaalbaar is.

Rook word nie in die woonstelle toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 72, Saint Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb49bcb56fad6b370ec3f9e51c1dca5b303df71e589ec3ca641a94cbdf5ea7f8401a7f34a6f5dbc71a4e6fd6fabf834e5583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag (plek vir 2) 72 Queen Victoria Street Saint Martini Gardens 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927581865174 18.415285109787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang