Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Cadogan Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Upper Union-straat 5, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 310 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Cadogan Boutique Hotel is in Gardens geleë en bied stylvolle en gerieflike verblyf aan enkelreisigers, paartjies of gesinne. Hierdie hotel beskik oor 'n reeks elegante kamers wat ontspanning bied. Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad, spa, fiksheidssentrum en restaurant in.

Gaste kan uit verskeie klassieke en luukse kamers kies wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het gemaklike koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Die Superior-kamers het elk 'n sitarea en 'n privaat terras.

Vir gesinne bied die Cape Cadogan Residence 'n eksklusiewe leefruimte langs die hotel. Hierdie stylvolle huis het 3 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea, eetarea en 'n buitedek met 'n swembad. 'n Daaglikse ontbyt word bedien en 'n privaat sjef kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. 'n Toegewyde butler is beskikbaar om daaglikse take te bestuur. Gaste het ook toegang tot die hotel se spa en gimnasium.

Hierdie verblyf is langs die Kloofstraat in Gardens, Kaapstad en is ideaal vir gaste om Kaapstad se gewildste besienswaardighede te verken. Die area spog met baie kafees, restaurante en boetieks, terwyl ikoniese landmerke, soos Tafelberg, die V&A Waterfront en die Company's Garden, net 'n entjie se ry weg is. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat 'n ontspanne toevlugsoord of 'n avontuurvolle wegbreek soek. Cape Cadogan Boutique Hotel is die perfekte mengsel van luuksheid en gerief in die hartjie van Kaapstad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart

Ligging

  • Upper Union-straat 5, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 310
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R6 310
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Upper Union-straat 5, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA575d5947f9d1b2ede9403e95b627d752515c5a062a295e9046a68a57633ab385b52ab46018f79e8dc5204b759177843906be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 310 per nag (plek vir 2) 5 Upper Union Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.9317932 18.4082342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang